Orange Farm (inheems ook Farma genoem) is 'n township ongeveer 45 km suid van Johannesburg, Gautengprovinsie in Suid-Afrika.
Dit is een van die jongste townships in Suid-Afrika, met die oorspronklike bewoners meestal afgedankte plaaswerkers, wat verblyfreg verkry het in 1988. Ondersteuning vir die bevolking het stadig meestal van mense gekom wat huurders in die groot dorp van Soweto was.
Orange Farm Farmton | |
---|---|
'n Jeugprotes in Orange Farm | |
Koördinate: 26°27′54″S 27°51′25″O / 26.46500°S 27.85694°O 27°51′25″O / 26.46500°S 27.85694°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Stigting | 1988 |
Regering | |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,61 km2 (0,24 vk. myl) |
Bevolking (2011) | |
• Totaal | 846 |
• Digtheid | 1 387/km2 (3 590/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Swart mense | 99.9% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 97.2% |
• Engels | 1.2% |
• Ander | 1.7% |
Poskode (strate) | 1805 |
Skakelkode | 1841 |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Orange Farm, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.