Oradea

Oradea (uitgespreek /oˈrade̯a/, Duits: Großwardein, Hongaars: Nagyvárad) is 'n stad in noordwestelike Roemenië.

Volgens die 2011-sensus het die stad 196 367 inwoners gehad, waarvan 'n beduidende minderheid Hongare was (45 305; 24.9%). Oradea lê omtrent halfpad tussen die stede Arad en Satu Mare en is op die oewer van die Crișul Repede-rivier geleë.

Oradea • Grosswardein
Nagyvárad • Veľký Varadín

Oradea

Kaart Wapen
Oradea
Oradea
Vlag
Oradea
 Land Oradea Roemenië
 Koördinate 47°04′N 21°55′O / 47.067°N 21.917°O / 47.067; 21.917
 Stigting 1113
 Oppervlak:  
 - Totaal 156,2 km²
 Hoogte bo seevlak 142 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 206 614
 - Bevolkingsdigtheid 1 172/vk km
 Tydsone UTC+2
 - Somertyd UTC+3
 Burgemeester Ilie Gavril Bolojan
 Amptelike Webwerf oradea.ro

Geboortes

Eksterne skakels

Tags:

DuitsHongaarsHongareRoemeensRoemenië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OorstromingJeugdagKewerLiefdePriemgetalDeelteken en umlautMetaalGewone breukeChristendomBevolkingsafnameVrouGalblaasVloeistofKatItaliëKultuurHemelvaartsdagWortelWolfKoolstofdioksiedGautengMenseregteDieregeluideKrugerwildtuinEreksieRieldansCarles PuigdemontSeisoenAfrikaansLongontstekingRudi ClaaseKnopiespinnekopDesmond TutuOlimpiese SpeleMierAfkappingstekenBloedsomloopstelselKEkonomie van Suid-AfrikaOlimpiese Somerspele 2024SwartbewussynsbewegingLys van Afrikaanse televisiereekseBeeldspraakPornografieRassisme in AfrikaFanie ViljoenMaroela MediaGregoriaanse kalenderKunsmatige intelligensieLuiperdPinksterGoudkus (streek)KonsentrasiekampResensieMcDonald'sAfrikanersVeeartsSkuinsstreepMadison IvyBrasiliëCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaIngenieursweseSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VoortrekkermonumentBorsWoordeboek van die Afrikaanse TaalKlimaatSuiwelprodukEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaRefentse MorakeProvinsies van Suid-AfrikaNasionale VrouedagSuid-Afrikaanse randFrederik Willem de KlerkMiltVleiland🡆 More