Opstand

'n Opstand of rebellie vind plaas wanneer 'n individu of groep mense in verset kom teen gesag.

'n Opstand wissel van burgerlike ongehoorsaamheid tot gewapende verset. Suksesvolle opstandings kan lei tot 'n revolusie of 'n bevryding. Iemand wat in opstand kom heet 'n rebel of opstandeling.

Opstand
Franse polisie tydens 'n opstand in Parys op 6 Mei 2007.

Vorms van opstand

Die intensiteit van 'n opstand verskil dikwels en kan strek van 'n plaaslike oproer tot 'n burgeroorlog:

  • Burgerlike ongehoorsaamheid, geweldlose verset, soos in Brits-Indië, deur Mahatma Gandhi.
  • 'n Muitery van ondergeskikte militariste teen hulle meerderes.
  • 'n Versetbeweging teen buitelandse oorheersers, soos deur die Fretilin in Oos-Timor.
  • 'n Revolusie of snelle omverwerping van gesag, soos die Oktoberrevolusie in Rusland.
  • 'n Guerrilla-oorlog teen die maghebbers, soos in Kuba deur Fidel Castro en Che Guevara.
  • Volslae oorlog, soos die Warskou-opstand.

Sien ook

Tags:

GesagRevolusie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klimaatsverandering in Suid-AfrikaVioolRob HersovMorfologie (taalkunde)SeisoenPresident van Suid-AfrikaSaartjie BaartmanOorkruipersOnomatopeeDesmond TutuAgtervoegselWaterFrankrykImmunologieArabies-Israeliese konflikBiodiversiteitErfenisdag (Suid-Afrika)DiamantMuskietKasterolieDemokrasieVerenigde State van AmerikaInnes en Franna BenadéPeach van PletzenOutismeRasionale getalLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSkrywerVryheidsmanifesDigvormWaatlemoenGrondwetEllipstekenJeugdagVerkragtingDruiweAkademiaVryheidsdagNazi-DuitslandAsemhalingBek-en-klouseerAfleiding (taalkunde)AfrikanersHokkieWeervoorspellingMenslike seksuele gedragUKhahlamba-DrakensbergparkWêreld- Ekonomiese ForumErektiele disfunksieOos-KaapSonpaneelLenteHector PietersonKimberleyMonumentReg tot ‘n gesonde omgewingSteenkoolNetbalWillie JoubertGezina, PretoriaStaalNaaldekokerAfrikaanse WikipediaCristiano RonaldoStokely CarmichaelWetenskapEmfiseemAnti-inflammatoriese middelKommunismeWiskundige terminologieTelkomApostoliese GeloofsbelydenisEnkelvoudige sinD.J. Opperman🡆 More