Astronomie Opposisie

As die aarde tussen 'n planeet en die son staan, praat mens van 'n opposisie.

Dit kom slegs voor vir planete wat verder van die son af lê as die aarde self. Planete met 'n kleiner wentelbaan as die aarde, soos Venus en Mercurius, kan nooit in opposisie wees nie.

Die teenoorgestelde van 'n opposisie is 'n konjunksie of samestand.

Voorbeelde

Tags:

AardeMercuriusPlaneetSonVenus (planeet)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KalenderMoslemSeptimius AwardsSteenkoolSenuweestelselWesterse filosofieFrederik Willem de KlerkFacebookSeksismeHartInkomsteDomineeLeeuAbsolute monargieHartaanvalSharpeville-slagtingD.J. OppermanNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyOnse VaderMorfologie (taalkunde)MieliestronkProteaNasiebouSkuinsstreepKlimaatsverandering in Suid-AfrikaRymGautengApartheidTafelbergWinterGoudkus (streek)MateriaalLandbouSinoniemKatAardeVoornaamwoordOorstromingSnaarinstrumentRepubliek die KongoVoëlRefentse MorakeSleutel (musiek)SwartbewussynsbewegingKlereLys van Afrikaanse skrywersVerstedelikingGestremdheidMiltPerdSeksWithaaiLewerDeelwoordMaroela MediaAfleiding (taalkunde)AntoniemDikdermDiamantLys van bekende Suid-AfrikanersMassaBeeldspraakSelakantPornhubWisselkoersStokely CarmichaelSuid-Afrikaanse randKolitisSkoenlapperBateNatuurrampOogproblemeAlliterasieOnderwerp (taalkunde)HamburgerWynand du ToitSoogdier🡆 More