Lys Van Openbare Vakansiedae In Suid-Afrika: Wiki lysartikel

Hierdie is 'n lys van openbare vakansiedae in Suid-Afrika:

Tans

Die openbare vakansiedae wat tans in Suid-Afrika gevier word is as volg:

Datum Afrikaanse Naam
1 Januarie Nuwejaarsdag
21 Maart Menseregtedag
Die Vrydag voor Paasfees Goeie Vrydag
Die Maandag na Paasfees Gesinsdag
27 April Vryheidsdag
1 Mei Werkersdag
16 Junie Jeugdag
9 Augustus Nasionale Vrouedag
24 September Erfenisdag
16 Desember Versoeningsdag
25 Desember Kersdag
26 Desember Welwillendheidsdag

Eenmalige vakansiedae

Sedert 1994 word alle verkiesingsdae tot vakansie geproklameer.

31 Desember 1999 en 2 Januarie 2000 was tot vakansiedae verklaar om die sogenaamde "Y2K" oorskakeling te akkommodeer. 3 Januarie was derhalwe outomaties ook 'n vakansiedag omdat die vorige vakansiedag 'n Sondag was.

2 Mei 2008 was tot vakansiedag verklaar toe Menseregtedag en Goeie Vrydag albei op 21 Maart 2008 plaasgevind het.

Afgeskaf

Vakansiedae wat afgeskaf is:

Datum Afrikaanse Naam
6 April Stigtingsdag (vroeër Van Riebeeckdag)
Verskillende dae Hemelvaartsdag
31 Mei Republiekdag
10 Oktober Krugerdag (ook Heldedag genoem)
16 Desember Geloftedag (ook Dingaansdag genoem)

Lees ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Lys Van Openbare Vakansiedae In Suid-Afrika TansLys Van Openbare Vakansiedae In Suid-Afrika Eenmalige vakansiedaeLys Van Openbare Vakansiedae In Suid-Afrika AfgeskafLys Van Openbare Vakansiedae In Suid-Afrika Lees ookLys Van Openbare Vakansiedae In Suid-Afrika VerwysingsLys Van Openbare Vakansiedae In Suid-Afrika Eksterne skakelsLys Van Openbare Vakansiedae In Suid-AfrikaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PersoonlikheidSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994TegnologieOorkruipersLimfvatstelselWaterstofKriekOlimpiese SomerspeleMaselsWerkloosheidBreinvliesontstekingWater (molekuul)LugbesoedelingSekondêre sektor van die ekonomieBySuid-Afrikaanse etniese groepe en kulturePlantluisInstagramSelfstandige naamwoordOrtopedieWoordeboekKonjunktivitisVlag van Suid-AfrikaThe CranberriesDirekte en Indirekte redeAardverwarmingJodeLys van Griekse mitologiese figureHigiënePlastiekLys van veltoestandeMeeuePriemfaktorKlimaatPuberteitLys van Afrikaanse rolprenteTuisbladNederlandSwartBlomMoslemJan van TonderSebraMenseregteMarie AntoinetteRekeningkundeWesterse filosofieGipsWaarheid-en-versoeningskommissieGrondwetVormFrederik Willem de KlerkNoord-KaapBynierSuiwelprodukLys van Suid-Afrikaanse musikanteRegeringKlein-KarooGalileo GalileiRenosterRepubliek die KongoMigrasie van diereKindersiektesGewasboerdery in Suid-AfrikaKunselementeAbsolute monargieStereotipeGrondwet van Suid-AfrikaGeskiedenis van AfrikaansRob HersovVarkgriepGroot vyfGeboorteWeer (meteorologie)Rina Hugo🡆 More