Op-Die-Berg

Op-die-Berg of Die Dorp op die Berg is 'n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap.

Dit is in die Koue Bokkeveld, noord van Ceres geleë, en is sinoniem met kersieboorde en sneeu in die winter. Op-die-Berg lê in die Witzenberg Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit val. Die R303-streeksroete gaan deur die dorp.

Op-die-Berg

Die Dorp op die Berg
Op-die-Berg is in Wes-Kaap
Op-die-Berg
Op-die-Berg
Op-Die-Berg Op-die-Berg se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°01′S 19°17′O / 33.017°S 19.283°O / -33.017; 19.283 19°17′O / 33.017°S 19.283°O / -33.017; 19.283
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikKaapse Wynland
MunisipaliteitWitzenberg
Oppervlak
 • Totaal1,04 km2 (0,40 vk. myl)
Hoogte
965 m (3 166 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 531
 • Digtheid1 472/km2 (3 810/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense3.9%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense89.2%
 • Swart mense6.6%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Afrikaans 96.5%
 • Xhosa 1.3%
 • Ander 2.2%

Sien ook

Verwysings

Tags:

CeresDorpKaapse Wynland-distriksmunisipaliteitKoue BokkeveldR303 (Suid-Afrika)Suid-AfrikaWes-KaapWitzenberg Plaaslike Munisipaliteit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rina HugoJames AlexanderGeboorteRob HersovWikipediaManie JacksonAce MagashuleJana CilliersVryheidsdagWiskundeEkonomiePlae van EgipteNic de JagerPersoonlikheidPerdebyeOntkiemingMondWerkersdagDolfynDawidAfrikaansVerfBrandmondsindroomSatellietKlein vyf diereKorrupsieByeboerdery2024 Chinese Grand PrixBobby AngelPad na jou hartBlourokkeBuffelSigaretFinale OplossingKankerChemiese elementWayde van NiekerkKrimpvarkieGewone luislangKletsrymSteentydperkGeskiedenis van die BoererepubliekeRassisme in AfrikaDulcie van den BerghWaterbesparing in Suid-AfrikaHipoteseGeslagDierMarkenSuiwelprodukKoringSwawelTurksvySteenkoolSebraBreinPornhubLys van bekende Suid-AfrikanersSteenkool in Suid-AfrikaHamerkopOlimpiese Somerspele 2024Lys van slangeOnderwysNeerslagAkkedisBloedvergiftigingErfenisSias ReineckeEngelsGrondsoorteAngina pectorisBeesSelfmoordHolocaustAnton Goosen🡆 More