Oostelike Kleintuna

Die Oostelike kleintuna (Euthynnus affinis) is 'n vis wat in die Indies-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Kaap St Francis voorkom.

In Engels staan die vis in die algemeen bekend as die Kawakawa maar in Suid-Afrika as die Eastern little tuna.

Oostelike kleintuna
Oostelike Kleintuna
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Euthynnus
Spesie:
E. affinis
Binomiale naam
Euthynnus affinis
(Cantor, 1849)

Voorkoms

Die vis is silwer van kleur met 'n groenerige tot blou rug en golwende lyne op die rug. Dit kan tot 50 cm lank word en weeg dan 11 kg.

Habitat

Die vis kom voor in oop water naby die oppervlakte en bly in klein skole saam. Hulle vreet vis en tjokka. Die wyfie skiet kuit van Januarie tot Julie, gewoonlik by die kus van Kenia. Die vis word ook gevreet deur marlyne, groot tunas en haaie.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Oostelike Kleintuna VoorkomsOostelike Kleintuna HabitatOostelike Kleintuna Sien ookOostelike Kleintuna BronneOostelike Kleintuna Eksterne skakelOostelike Kleintuna

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoornaamwoordInentingVlekvrye staalMandalaSout (chemiese stof)EskomNoord-KaapVormSlag van Cuito CuanavaleGalblaasAardedagBlack Sash3D-rolprentVaginale kankerLeesKolitisTylaDuitsPikkewynVulvaLuiperdSkildklierKwame NkrumahDroogteLemoenTaalfossielBreinkaartFabelFranse RewolusieSteenkool in Suid-AfrikaIngrid JonkerHondAbstraksie (rekenaarwetenskap)YslandAntoniemItaliëKrieketKlimaatsverandering in Suid-AfrikaHeks van HexrivierNamibiëTekstielMierAfro-AmerikanersMaselsKlimaatveranderingTuisbladElandréGrondsoorteHulpwerkwoordAtlantis, Wes-KaapPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMieliestronkKoperOranjerivierSonnestelselGeweldAlliterasieKrokodilMateriaalTafelbergPussy RiotVeeartsWerkersdagHemelvaartsdagDarwinismeCarike KeuzenkampKarooOutismeHemelvaartKonflik (proses)JakkalsTelefoonGeskiedenis van erotiese afbeeldings🡆 More