Zambië Oostelike Provinsie

Die Oostelike Provinsie is een van Zambië se nege provinsies en, soos die naam aandui, in die ooste van die land geleë.

Dit grens in die weste aan die Lusaka-provinsie, die Sentrale Provinsie en die Demokratiese Republiek van die Kongo, in die noordweste en noorde aan die Noordelike Provinsie, in die ooste aan Malawi en in die suide aan Mosambiek. Die provinsie beslaan 69 106 km2, die sesde grootste in die land. Die geskatte bevolking in 2009 was 1 753 369, die derde meeste.

Zambië Oostelike Provinsie
Die Oostelike Provinsie in Zambië

Die hoofstad is Chipata aan die grens met Malawi. Die dorp se bevolking het snel toegeneem van 52 213 volgens die 1990-sensus tot 105 400 (2009-skatting). Ander belangrike dorpe (met geskatte bevolking in 2009 tussen hakies) is Petauke (26 065), Katete (15 578) en Lundazi (15 190).

Zambië Oostelike Provinsie
Fiets word gebruik om katoen te vervoer langs die Chipata Mfuwe-pad in die Oostelike provinsie, Zambië

Verwysings

Tags:

Demokratiese Republiek van die KongoLusaka (Provinsie)MalawiMosambiekNoordelike Provinsie (Zambië)Sentrale Provinsie (Zambië)Zambië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LongontstekingRivierChemiese elementStellenboschWikipediaEnkelvoudige sinSebraEeuMiddeloorontstekingSlag van BloedrivierAfleiding (taalkunde)Lys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaNieuwoudtvilleRenosterErektiele disfunksieLeeuVraag en aanbodUitwerking van klimaatsveranderingMenslike skeletReënspinnekopRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Afrikaanse taalleerVlinderVryheidsmanifesMIVGriepDieremishandelingKlimaatsverandering in AfrikaOorkruipersAustraliëProteïenWekkerSpysverteringstelselOssewaDierKeramiekJazzDialoog in fiksieBateSendelingposisieHeuningLuiperdTussenwerpselFrankrykBTWKindersiektesAarde se atmosfeerAntisemitismeMantisHaasPapegaaieVoorvoegselKaapstadse waterkrisis 2015-2018MetafoorSportGeslagIngrid JonkerKoperElektroniese of digitale mediaDesmond TutuProstaatkankerLys van myne in Suid-AfrikaDoelwitLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVormBeaufortskaalHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalLetterkundeMassaLys van politieke partye in Suid-AfrikaOlifantBloemfonteinHemelvaartsdagMadison IvyHond🡆 More