Oos-Kaapse Rooivlerkie

Die Oos-Kaapse rooivlerkie (Pseudobarbus afer) is 'n varswatervis wat voorkom in die kusriviere tussen Mosselbaai en Algoabaai.

In Engels staan die vis bekend as die Eastern cape redfin.

Oos-Kaapse rooivlerkie
Oos-Kaapse Rooivlerkie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. afer
Binomiale naam
Pseudobarbus afer
(W. K. H. Peters, 1864)

Voorkoms

Die vis het 'n enkel paar baarde om die bek. Broeiende mannetjies het groot koniese tuberkels op die kop - gewoonlik 3-4 weerskante van die snoet en die vinne word rooierig. Die vis is olyfbruin aan die bokant en silwer of romerig wit aan die onderkant. Die kieuedeksels is goudbruin en daar is 'n horisontale, nou, donker band oor die lyf en daar is onreëlmatige kolletjies voor die dorsale vin. Die vis word tot 110 mm lank.

Habitat

Die vis leef in helder rotspoele. Die onvolwasse en jong vissies leef in skole saam en die volwasse visse in klein groepies saam. Hulle is omnivore en vreet hoofsaaklik bodemalge en klein ongewerweldes. Hulle broei in die somer. Baars is 'n bedreiging vir die vis.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Oos-Kaapse Rooivlerkie VoorkomsOos-Kaapse Rooivlerkie HabitatOos-Kaapse Rooivlerkie Sien ookOos-Kaapse Rooivlerkie BronOos-Kaapse Rooivlerkie Eksterne skakelOos-Kaapse Rooivlerkie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RymLionel PetersonKameelperdWetenskap2001Vryheid van spraakAfrikanersVrouNoord-KaapIntensiewe vormBiologieJaco JacobsAfrikaanse woordelys en spelreëlsMenseregtedagKangaroeKanadaViëtnamoorlogImpakte van toerismeLetterkundeKatTsoenamiManie LibbokPlantAdolf HitlerGroot GatInflasieLys van bekende Suid-AfrikanersPoesTweede Nuwe JaarWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaMaroela MediaMenslike seksuele gedragThabo MbekiWeervoorspellingMieliestronkHibernasieLionel MessiHemelvaartHoofkarakterAnale seksKondensasieGrondsoorteGemeenskapsorganisasieAborsieVoorvoegselMcDonald'sHipoteseDesmond TutuKlein vyf diereLettergreepBloemfonteinAardedagJeuksiekteCarles PuigdemontSuiwelprodukVoorsetselFamilie (verwantskap)BloukraanvoëlBateMassaHamburgerGesonde dieetSpreeuKoorsblaarDemografie van Suid-AfrikaGeskiedenis van AfrikaansEiffeltoringLys van Suid-Afrikaanse digtersMiteBeurtkragStaalKoperPenisLys van nedersettings in Suid-AfrikaPeriodieke tabelDrakensbergeKonflik (proses)Vennootskap🡆 More