Oos-Kaapse Kurper

Die Oos-Kaapse kurper (Sandelia bainsii) is 'n bedreigde visspesie wat voorkom in die Kowie-, Groot-Vis-, Buffels-, Tyhume-, Keiskamma- en Nahoonrivierstelsels in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

In Engels staan die vis bekend as die Eastern Province rocky of die Rocky kurper.

Oos-Kaapse kurper
Oos-Kaapse Kurper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. bainsii
Binomiale naam
Sandelia bainsii
(Castelnau, 1861)

Voorkoms

Die vis is olyf of grysbruin met verspreide swart vlekke en kolle op die lyf. Daar is 'n donkergrys baan agter die oog en die vinne is soms liggeel met 'n swart rant. Die vis word 260 mm lank en die Suid-Afrikaanse hengelrekord is 0.13 kg.

Habitat

Die vis leef in strome vol rotse, meestal by oewers waar die stroom stadig vloei. Hulle vreet insekte, krappe en klein vissies. Die wyfie lê haar eiers in die somer nadat die mannetjie 'n nes gebou het. Die mannetjie help om die eiers en kleintjies op te pas.

Bewaringstatus

Die vis word bedreig as gevolg van verlore habitat en roofvisse soos die baars en skerptandbabers wat hulle jag.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Tags:

Oos-Kaapse Kurper VoorkomsOos-Kaapse Kurper HabitatOos-Kaapse Kurper BewaringstatusOos-Kaapse Kurper Sien ookOos-Kaapse Kurper Eksterne skakelOos-Kaapse Kurper BronOos-Kaapse Kurper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Duitse maselsLys van Kaapstad se voorstedeKonsentrasiekampTylaMosesKat22 AprilGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaPolisieVeeartsDistillasieNaaldekokerHulpwerkwoordWitbloedselMeettegniekSinoniemJeugdagAarverkalkingBloedsomloopstelselLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaWoordeboek van die Afrikaanse TaalSkilpadDramaJaco JacobsAfrikanersElandréSeekoeiVerantwoordelikheidRefentse MorakeSpringbokke1200Hannes van WykWortelBynierMuskeljaatkatSpelerposisies in rugbyWerkersdagSeisoenWoestynLeesPoesKaliumSimon PetrusHeuningbyDesmond TutuAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeOmgewingsbeheerVakbondRumatiekChemiese verbindingLys van politieke partye in Suid-AfrikaMartin Luther King jr.BiologieToekoms van die AardeOnderhoudFaf de KlerkVratLys van landeKarakteriseringDroomTuisbladPlastiekVolhoubaarheidSkuinsstreepMolekuulEreksieKoperKookpuntChristendomChristiane JaccottetSeksposisieRooikat🡆 More