Cliffortia Dichotoma: Plantspesie

Die oorlogskloofsterboom (Cliffortia dichotoma) is 'n struik of klein boompie wat tot die Rosaceae familie hoort.

Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Bokkeveldberge se eskarp voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 20 km² en is deel van die fynbos-bioom. Die spesie word bedreig deur klimaatsverandering.

Oorlogskloofsterboom
Cliffortia Dichotoma: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Rosales
Familie: Rosaceae
Genus: Cliffortia
Spesie:
C. dichotoma
Binomiale naam
Cliffortia dichotoma
Fellingham, (2003)

Die boom se FSA-nommer is 145.7.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Die ballade van Robbie de WeeNag van die lang messeRacheltjie de BeerPlantSuiwelprodukKarooEnkelvoudige sinVloeistofRenteVaste stofVioolLys van Afrikaanse televisiereekseNierVoorhuidOngeprosesseerde kosSeksRooibloedselKoolhidraatNatalie du ToitAngolese BurgeroorlogSuurstofPersoonlikheidAardkorsVK (sosiale netwerk)Covid-19-pandemie in Suid-AfrikaLys van nedersettings in Suid-AfrikaBeaufortskaalGriepInternetMenslike-ontwikkelingsindeksWeefselAfkortingBraaiGeelsugPenisSokkerAfrikaanse WikipediaVleilandSatellietfotoVoortplantingWeer (meteorologie)Groot GatDuitse maselsGeskiedenis van die BoererepubliekeGerda SteynSkoolToerismeMasjienSnaarinstrumentHipertensieSoogdierIdioomAarverkalkingOrtopedieDigterPêrelSpaansJan van RiebeeckGesonde dieetKaliforniëSuid-Afrikaanse randOnderwerp (taalkunde)AfrikaBrongitisToestand van materieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGroepsdrukSonenergieNedersettingWoordsoortMaroela MediaPenetrasieBurgerregteFinale Oplossing🡆 More