Oog Van Horus

Die Oog van Horus is ’n Antieke Egiptiese simbool van beskerming, koninklike mag en goeie gesondheid.

Die oog word verpersoonlik deur die godin Wadjet. Dit word soms gelykgestel aan die Oog van Ra, maar in ander gevalle is dit 'n heel ander konsep.

Oog Van Horus
Die Oog van Horus.

Wadjet was een van die vroeë godinne wat ná die vereniging van Bo- en Benede-Egipte saam met Nechbet die twee beskermgodinne van Egipte geword het.

Horus

Horus was die Antieke Egiptiese god van die hemele wat gewoonlik as ’n valk uitgebeeld is. Sy regteroog is verbind met die songod, Ra. In een mite veg Set en Horus om die troon ná Osiris se dood en ruk Set Horus se linkeroog uit. Die grootste deel van die oog is herstel deur óf Hathor óf Thoth. Nadat Horus se oog herstel het, het hy dit aan sy pa, Osiris, aangebied in die hoop om hom weer lewend te maak. Daarom was die oog dikwels die simbool van opoffering, heling, restourasie en beskerming.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Antieke EgipteOog van RaWadjet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PampoentjiesChemiese verbindingLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameGeslagsregister vanaf Adam tot JesusAnale seksNarsismeNylrivierAdolf HitlerLionel MessiBloedvergiftigingGoogleNicola HanekomRefentse MorakeArmoedeverligtingAnale kankerPlaasjapieVulvaKatoenStres in hoërskoolVarkRooibokAnglo-BoereoorlogAfrikaanse WikipediaLikkewaanKriekAlice MunroHolocaustEngelsLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesHeelgetalWalt DisneyHidroëlektrisiteitMisdaadJo BlackDieretuinNic de JagerTaalKrokodilOorlogStaatstoelaeAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidErfenisSinoniemKlein-KarooSharpeville-slagtingMateriaalMierleeuEnsiklopediePaasfeesTelwoordLionel PetersonKoos KombuisMetamfetamienRooilipslangNazi-DuitslandSpysverteringstelselAgtervoegselHoofkarakterValentynsdagFiksieVraag en aanbodGautengSteenkool in Suid-AfrikaWiskundeLRenaissanceErosietipesWikimedia-stigtingLongontstekingMierMusieksimboleVrouGeskiedenis van Suid-AfrikaLabia (geslagsdele)Kaliforniese KanaaleilandeBosluisbytkoors🡆 More