Bleekvlerkspreeu

Die Bleekvlerkspreeu (Onychognathus nabouroup) is 'n amper-endemiese algemene standvoël en plaaslike nomade in rotsagtige klowe, by kranse in droë en woestynstreke.

Die swerms lê soms groot afstande af om by spesifieke kosbronne te kom. Die voël pik soms ektoparasiete van sebras en antilope af. Die voël is 26 – 28 cm groot en weeg 80 - 120 gram. In Engels staan die voël bekend as die Pale-wingd Starling.

Bleekvlerkspreeu
Bleekvlerkspreeu
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Onychognathus
Spesie:
O. nabouroup
Binomiale naam
Onychognathus nabouroup
(Daudin, 1800)

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HamburgerXenofobie in Suid-AfrikaNamibiëSiekteLys van Afrikaanse rolprenteLika BerningVoorvoegselSeptimius AwardsLuiperdWerkloosheidBosbokDoelwitVioolAnilingusAdolf HitlerHoofkarakterGrondbesoedelingOopbroninhoudAgtervoegselShakaSuid-Afrikaanse InkomstediensSpelerposisies in rugbyDansMidde-OosteTrigeminale neuralgieTrappe van vergelykingVratBestaansboerderyRefentse MorakeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024RoofvoëlPaddaWaterbesoedelingSonNetbalLys van slangeGroot TrekWitbloedselBreinvliesontstekingVlekvrye staalVoortrekkers16 NovemberEuropaAkuutKlimaatBestuiwingRooipandaVaste stofHerfsSosiale mediaErfenishulpbronTelkomMagsverheffingGriepBorsteVrystaatGautengNoord-Sotho (taal)Soweto-opstandKatjieDonderstormLiewe HeksieSkildklierMark (ekonomie)Lionel MessiLSomerEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaVulkanismeYslandKalsiumMiddeloorontstekingWerkwoordVoorsetsel🡆 More