Rooivlerkspreeu

Die rooivlerkspreeu (Onychognathus morio) is 'n algemene standvoël in rotsagtige klowe, by kranse en in voorstede waar hulle soms op beskutte lyste van hoë geboue nes maak.

Die voël pik soms ektoparasiete van vee en wild af. Die voël is 27 – 30 cm groot en weeg 120 – 155 gram. In Engels staan dit as die red-winged starling bekend.

Rooivlerkspreeu
Rooivlerkspreeu
'n Wyfie in Tafelberg- Nasionale Park
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Onychognathus
Spesie:
O. morio
Binomiale naam
Onychognathus morio
(Linnaeus, 1766)
Rooivlerkspreeu
      verspreiding

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RussiesDesmond TutuKoos du PlessisSwart nasionalismeTydLenteAnneli van RooyenPrimêre sektor van die ekonomieSteve HofmeyrDermpoliepMasturbasieNarsismeRumatiekVaste stofSeksposisieRekenaar20ste eeuStaalKoos KombuisSuid-Afrikaanse WeermagPaddaBaardskeerder-spinnekopPeach van PletzenKlankverskynselsVeelvoudige sinVerenigde KoninkrykVloeistofDrinkwatervoorsieningPornografiese akteurPornografiese subgenresWaterpokkiesRivierFilippyneNiersteenEkosisteemekologieAfrikaanse woordelys en spelreëlsCristiano RonaldoMiddeloorontstekingIntensiewe vormSpelerposisies in rugbyPlatinumAboriginesNederduitse Gereformeerde KerkGeelhoutMahatma GandhiLys van Afrikaanse rolprenteHolocaustWet op NaturellengrondAlliterasieAngolese BurgeroorlogLys van medisinale kruieEreksieKlein vyf diereBTWBeer AdriaanseWitrenosterIdioomWerkloosheidMantisCleopatra VIIPretoriaOnbemande vliegtuigAkroniemGoudDemokratiese Republiek die KongoApostoliese KerkeDigvormDinteranthusSewe wonders van die wêreldKiewieteMynbouBeurtkragByeboerderySann de LangeGrondwet van Suid-AfrikaLys van visse🡆 More