Ontlasting

Ontlasting of feses (Latyn: faeces) is die naam vir die onverteerbare reste van die voedsel wat met gereelde tussenposes via die anus uit die derms na die buitewêreld verwyder word (stoelgang).

Alle diere met 'n dermstelsel produseer ontlasting. By soogdiere en die mens bestaan die ontlasting behalwe vir onverteerbare voedselreste grotendeels uit bakterieë (ongeveer die helfte van die massa), afgeskilferde dermwandselle (tot 10 g per dag) en enkele stowwe wat deur die liggaam in die derm afgeskei word, soos galkleurstowwe. Sonder galkleurstowwe sou die ontlasting gryswit van kleur wees.

Ontlasting
Ontlasting van 'n perd

Sien ook

Tags:

AnusBakterieDierGramLatynMassaSoogdierStoelgangVoedsel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KindermishandelingWinterWatersuiweringHartaanvalGroepsdrukAbsolute monargieYstertydperkWet op BevolkingsregistrasieTegnologieBybelBynierHulpwerkwoordKatSebraNetbalKlimaatveranderingGordelroosWêreldwye webSeksueel oordraagbare infeksieKlein-KarooMetafoorBosvarkCarike KeuzenkampNeerslagPornhubBywoordDie Laaste Avondmaal (Leonardo)GemeenskapApostoliese GeloofsbelydenisLoftus MaraisWoordeboekInentingEskom1913Menslike skeletRacheltjie de BeerNoag se arkEreksieOrgasmeOmtrek, oppervlakte en volumeGrondbesoedelingNelson MandelaGroot vyfVerkleurmannetjieDikdermSneeuDemografie van Suid-AfrikaEerste WêreldoorlogWet op NaturellengrondHannes van WykUnie van Suid-AfrikaLiefdeJan van RiebeeckChemiese elementProteaMynbouRepubliek die KongoWhatsAppErosietipesWes-KaapNasionalismeSiya KolisiRassismeVaginale kankerWesterse filosofieDirekte en Indirekte redeWiskundeTelwoordReg tot ‘n gesonde omgewingKasteel die Goeie HoopTuberkuloseRekenaarVoël🡆 More