Ontariomeer

Die Ontariomeer (Engels: Lake Ontario, Frans: Lac Ontario) is geleë in Noord-Amerika en is een van die Groot Mere.

Ontariomeer
Ontariomeer
Satellietbeeld van die Ontariomeer
Ontariomeer
Die Ontariomeer en die ander Groot Mere
Koördinate:44°N 78°W / 44°N 78°W / 44; -78 78°W / 44°N 78°W / 44; -78
Ligging:Kanada, Verenigde State
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:19 000 km² (7 340 myl²)
Gemiddelde diepte:86 m (283 vt)
Maksimum diepte:244 m (802 vt)
Volume:1 640 km³ (393 myl³)
Lengte:311 km (193 myl)
Breedte:85 km (53 myl)
Opvangsgebied:64 000 km² (24 720 myl²)
Omtrek:1 020 km (634 myl) plus 126 km (78 myl) vir eilande
Invloei:Niagararivier
Uitvloei:Sint-Laurensrivier
Nedersettings:Hamilton, ON
Kingston, ON
Mississauga, ON
Oshawa, ON
Rochester, NY
Toronto, ON
Pickering, ON
Gevries:Desember–April

Die meer beslaan 'n oppervlakte van 19 000 km² met 'n geskatte volume van 1 640 km³.

Ontariomeer
Toronto soos op die ander kant van die Ontariomeer gesien

Dorpe en stede aan die oewer van die meer

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

EngelsFransGroot MereNoord-Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NiemetaalDonkieLNedersettingBynierWebwerfLiesbreukNieuwoudtvilleSokkerKoolhidraatMark (ekonomie)AlliterasieRefentse MorakePesachOnderwerp (taalkunde)KaliumKartografieWikipediaNasiebouNeerslagNoordwesToestand van materieBrasiliëSitrusKoos du PlessisLys van bekende Suid-AfrikanersInentingThabo MbekiLys van Griekse mitologiese figureKlimaatsverandering in AfrikaMIV/vigs in Suid-AfrikaKultuurByvoeglike naamwoordPuberteitMcDonald'sNederduitsch Hervormde KerkBrandmondsindroomTatoeëermerkMiltStam (taalkunde)SkilpadAsemhalingAfrikaanse WikipediaCovid-19-pandemieKoppeltekenVerenigde KoninkrykEngelsWiskundige terminologiePad na jou hartAborsie in Suid-AfrikaLeonardo da VinciHindoeïsmeLiewe HeksieKaapse florarykVolhoubare ontwikkelingAlkoholismeSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureJodeWeskusRob HersovGroot TrekVryheidsmanifesTeam Fortress 2OutismeDoopChemiese elementSpringbokWekkerElon MuskInligtingSarel Jacob PretoriusArmoedeverligtingJohannes HahnAntoniemPeter Snyders🡆 More