Onbevlekte Soldaat

Die Onbevlekte soldaat (Myripristis vittata) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die Stille- en Indiese Oseaan asook aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Immaculate soldier.

Onbevlekte soldaat
Onbevlekte Soldaat
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Myripristis
Spesie:
M. vittata
Binomiale naam
Myripristis vittata

Identifikasie

Die vis word tot 20 cm groot en is eenvormig rooi-oranje. Die dorsale vinne het wit punte en die anale- en bekkenvinne se rante is wit. Anders as by ander soldaatvisse het die vis nie 'n donker streep agter die kieu-openinge nie.

Hulle leef in aflandige rots- en koraalriwwe in water wat 15 tot 80m diep is. Gedurende die dag leef die visse in groot groepe saam naby grotte of rots oorhange. Hulle vreet hoofsaaklik soöplankton en word soms gesien waar hulle onderste bo swem teen grot dakke.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Onbevlekte Soldaat IdentifikasieOnbevlekte Soldaat Sien ookOnbevlekte Soldaat BronOnbevlekte Soldaat Eksterne skakelOnbevlekte Soldaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LemoenSharpeville-slagtingVerkleurmannetjieGeelsugJohannesburgResensieTydKoorsblaarHindoeïsmePinksterSatellietRobbeneilandBrandmondsindroomVlag van Suid-AfrikaAbstraksie (rekenaarwetenskap)GamelanJagluiperdOorstromingErektiele disfunksieOligopolieLeeuVolstruisGasNamibiëManie LibbokBewaringstatusGrondwet van Suid-AfrikaKeramiekBrongitisMynbouHartversakingLys van politieke partye in Suid-AfrikaPapierKinkhoesDialoog in fiksieGoudkus (streek)BateWekkerBeesvleisSkilpadToestand van materieTandbederfOrale seksKompasBeurtkragPolisieLys van nedersettings in Suid-AfrikaKlimaatInsek23 AprilViëtnamoorlogGewone breukeReg tot ‘n gesonde omgewingVolhoubare ontwikkelingOogPussy RiotStedelike hitte-eilandIdioomVrystaatVolhoubaarheidKunsOlimpiese SpelePaarl GimnasiumMIVJan van TonderMaroela MediaVlekvrye staalGroot TrekGeskiedenis van erotiese afbeeldingsEmo AdamsMonopolieDiskriminasieMond🡆 More