Onafhanklike Verenigde Party

Onafhanklike Verenigde Party was die tussentydse naam vir die Suid-Afrikaanse Party, 'n wegbreekgroep van die Verenigde Party van 1977 tot 1980.

Op 19 Januarie 1977 word ses Volksraadslede van die Verenigde Party uit die party geskors omdat hulle hul nie met sir De Villiers Graaff se inisiatief ("Red Suid-Afrika") om 'n nuwe breë opposisie-party daar te stel, kan vereenselwig nie. Die ses stig op 26 Maart 1977 die Onafhanklike Verenigde Party, waarvan die naam op 28 Mei 1977 na die S.A.P. verander word. Die party vaar verbasend goed in die verkiesing net ses maande na sy stigting en wen in Port Elizabeth-Sentraal, Walmer en Simonstad.

Die eerste leier was Myburgh Streicher van Mei 1977 tot Januarie 1978 en die tweede en laaste John Wiley van 21 Januarie 1980 tot en met die party se eenwording met die Nasionale Party onder leiding van P.W. Botha op 13 Junie 1980.

Bronne

  • Mostert, J.P.C., Politieke Partye in Suid-Afrika, Instituut vir Eietydse Geskiedenis, U.O.V.S., Bloemfontein, 1986.

Tags:

19771980Suid-Afrikaanse PartyVerenigde Party

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MuishondBesoedelingLeah van NiekerkKunsmatige intelligensieGriekse mitologieVoorsetselSeksPapierMangelontstekingKrugerwildtuinAfrikaanse woordelys en spelreëlsReg tot ‘n gesonde omgewingMusieksimboleSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 19942024 Chinese Grand PrixSosiale mediaTweede Nuwe JaarSeksposisieGenadedoodDoopWortelPersoonlikheidGeestesgesondheidSelfstandige naamwoordAalwynSkoenlapperOnderhandelinge om apartheid te beëindigGoudDataverwerkingInsekAce MagashuleOligopolieMonopolieByvoeglike naamwoordOmtrek, oppervlakte en volumeSuid-Afrikaanse RugbyunieTatoeëermerkIngrid JonkerTafeltennisHartMetaalElektrisiteitsvoorsieningStereotipeGeslagDiepaartromboseKoos KombuisBloedingAnale kankerJana CilliersWoordeboek van die Afrikaanse TaalKarooVaginale kankerMensCounter-Strike (videospeletjie)Appel (sanger)SirkusJan van TonderSkisofrenieVerfOrale seksLugbesoedelingVoëlgriepLys van Suid-Afrikaanse musikanteBaälReënNasionalismeEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBeenbreuke en ontwrigtingsMantisPerdDie GelofteTranspirasieAmandelVerstedelikingGewone luislangOntkieming🡆 More