Omsambeet: Suid-Afrikaanse boomspesie

Die Omsambeet (Millettia grandis) is 'n middelgroot boom met 'n platterige kroon.

Dit is endemies aan Suid-Afrika en groei in woude en grasryke streke langs die kus noord van Oos-Londen tot net noord van Durban. Die boom se peule is bedek met kort, fluweelagtige haartjies. Wanneer die peule oopbars, bars hulle spiraalgewys oop en versprei hul saad sowat 20–30 m ver. Die blomare is lilapers van kleur.

Omsambeet
Omsambeet: Fotogalery, Bron, Sien ook
Saamgestelde blare van die Omsambeet
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Millettia
Spesie:
M. grandis
Binomiale naam
Millettia grandis
(E.Mey.) Skeels

Fotogalery

Bron

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Omsambeet FotogaleryOmsambeet BronOmsambeet Sien ookOmsambeet Eksterne skakelsOmsambeet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GoogleLys van musiekinstrumenteMartin Luther King jr.Desimale breukeGevolge van aardverwarming op oseaneMotorvoertuigVars waterMenslike skeletLys van elemente volgens simboolVrystaatItaliëGordelroosWoordeskatSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VoedselkettingCarike KeuzenkampSelfkonsepVerstedelikingMosambiekFacebookKoperRenaissanceNatuurlike hulpbronHoenderKlankverskynselsPlantluisVerkoueRekenaarHoofstadWikipediaArmoedeWoordeboekSatellietLiefdeFeminismeInfeksieAngssteuringSelfstandige naamwoordVarkgriepSwawelSokkerGedigEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaNedersettingEerste WêreldoorlogSoweto-opstandStudievaardighedeIndustriële RevolusieGeldTafelbergInflasieTandbederfIdioomGezina, PretoriaKalenderKitaarKaaps-Hollandse stylThe CranberriesCheslin KolbePriemfaktorBynierSelPriemgetalMuskietIngenieursweseOnderwysNatuurbewaringVervoerSatellietfotoDistillasieSuid-Afrikaanse randLiewe HeksiePornhubVulvaBloedsomloopstelsel🡆 More