Olympia-Park

Olympia-park is 'n veeldoelige stadion in Rustenburg, Suid-Afrika.

Die stadion word meestal vir rugby- en sokkerwedstryde gebruik. Dit kan 30 000 toeskouers huisves.

Olympia-park
Ligging Rustenburg
Koördinate 25°39′45″S 27°13′19″O / 25.66250°S 27.22194°O / -25.66250; 27.22194 27°13′19″O / 25.66250°S 27.22194°O / -25.66250; 27.22194
Eienaar Stad Rustenburg
Kapasiteit 30 000
Oppervlak Gras
Konstruksie
Geopen 1989
Huurders

Tydens die Rugbywêreldbeker van 1995 is 3 groepfase-wedstryde hier gespeel. Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 is dit as 'n oefenveld ingespan.

Wedstryde

Rugbywêreldbeker 1995

Datum Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
26 Mei 1995 Olympia-Park  Ivoorkus 0–89 Olympia-Park  Skotland Groep D 20 000
31 Mei 1995 Olympia-Park  Frankryk 54–18 Olympia-Park  Ivoorkus Groep D 17 000
4 Junie 1995 Olympia-Park  Ivoorkus 11–29 Olympia-Park  Tonga Groep D 16 000

Sien ook

Verwysings

Tags:

Olympia-Park WedstrydeOlympia-Park Sien ookOlympia-Park VerwysingsOlympia-ParkRugbyRustenburgSokkerStadionSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nelson MandelaHerpes simplexGoeie VrydagLys van chemiese elemente volgens atoomgetalRobert SobukweLys van Kaapstad se voorstedeMeervoudAppel (sanger)VoorvoegselFabelKonsentrasiekampSonnestelselVratSeksposisieBloedvergiftigingSpelerposisies in rugbyWikipediaBedreigde spesieYouTubeLys van politieke partye in Suid-AfrikaOlimpiese Somerspele 2012KoorsMuishondHeupWortelSlag van BloedrivierMagsverheffingJeuksiekteSamestellingArabiesBorsMensKarooPoesLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Lika BerningTelevisieSuid-Afrikaanse GrensoorlogCradock-4ChristendomAnale kankerGawes van die Heilige GeesLidwoordDonderstormGesondheidGeletterdheidVrystaatReënVolhoubaarheidProteaDiarreeProstaatkankerEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaHolocaustPlae van EgipteKerrieElandréBeroerteVolstruisAnrich HerbstHector PietersonWetenskaplike klassifikasieNatriumsulfietLys van Afrikaanse rolprenteOmgewingskwessies in Suider-AfrikaRobbeneilandDemokrasieAfrikaansDesimale breukeSharpeville-slagtingDonkieIndustriële RevolusieSlawerny🡆 More