Olyfbyvreter

Die olyfbyvreter (Merops superciliosus) is 'n gelokaliseerde algemene intra-Afrika broeiende somertrekvoël.

Dit leef in breëblaarboomveld naby mere, riviere en moerasse. Hulle word die maklikste gesien in noordwes-Namibië. Dit is 'n skaars standvoël in Mosambiek. In Engels staan die voël bekend as die Madagascar (Olive) Bee-eater.

Olyfbyvreter
Olyfbyvreter
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Merops
Spesie:
M. superciliosus
Binomiale naam
Merops superciliosus
Linnaeus, 1766
Olyfbyvreter
Die verspreiding van die olyfbyvreter in Suider-Afrika.

Identifikasie

Die voël is 24 cm groot en saam met die stert is dit 30 cm lank en die voël weeg 38 tot 48 gram; dit is kleiner as die blouwangbyvreter. Die kroon is bruin, die wenkbrou en wangstrepe is wit. Die keel is rooibruin en die bors is groen.

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LibiëVrymesselaryPG du PlessisFritz WepperBiljoenOrthopteraWhitey BassonBernice WestSkilpadPublieke domeinWaterpokkiesMiljardKompasRenier van RooyenCristiano RonaldoSuid-AfrikaSonsverduisteringSeksuele opwekkingGhanaPaddaOopbroninhoudAfrikaAbstraksie (rekenaarwetenskap)ASpookvoëlJagluiperdMuggieDuitslandNagapieKinkhoesJan BloukaasLandbouInligtingSpysverteringstelselChristeneMiddeloorontstekingSamsung GroepBaardskeerder-spinnekopJannie du ToitXhosaDikdermPenisverlengingSelfmoordLetterlike en figuurlike taalgebruikGemengde ekonomieKommunikasieTropiese huisgeitjieBelgiëSonnestelselRooikatWoordeboek van die Afrikaanse TaalOrtopedieGroot TrekDuitsAnale kankerLimfvatstelselCMamelukHennie MaasPolitieke partyKopieregKwaZulu-NatalMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaToorbergDramaDagroofvoëlsBoet TroskieE-regeringGianna MichaelsGewone drolpeerSendelingposisie🡆 More