Olyf: Plantspesie

Die olyf (Olea europaea subspesie europaea) is 'n klein boomspesie in die familie Oleaceae wat inheems is aan die kusgebiede van die oostelike Mediterreense bekken, sowel as die Levant, die noorde van Saoedi-Arabië, die noorde van Irak, en die noorde van Iran, suid van die Kaspiese See.

Hierdie subspesie is veredel en word nêrens wild aangetref nie.

Olyfboom
Olea europaea subsp. europaea
Olyf: Plantspesie
Olea europaea, Dooie See, Jordanië
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Oleaceae
Genus: Olea
Spesie:
O. europaea
Binomiale naam
Olea europaea
Olyf: Plantspesie
Olea europaea subsp. europaea in groen
Olyf: Plantspesie
Illustrasie uit die 19de eeu

Olea europaea beteken "olie uit Europa", en die woord olyf is afgelei van die Latyns olīva wat ontleen is aan die Grieks ἐλαία (d.i. elaia). Die woord "olie" word in verskeie tale uiteindelik afgelei van die naam van hierdie boom en sy vrugte. Hierdie boom en sy vrugte verleen ook hul naam aan die plantfamilie, Oleaceae, wat die wydverspreide olienhout-subspesie, wildejasmyn, ysterhout en die Europese es (Fraxinus excelsior) insluit.

Die gewilde vrugte, ook bekend as olywe, is benewens van grootste belang vir landbou in die Middellandse Seestreek as die bron van olyfolie. Dit word reeds vir etlike millennia verbou, en 'n enkele olyfboom kan beslis eeue, maar miskien duisende jare oud word.

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FacebookWeervoorspellingLewerAfrikanerweerstandsbewegingMisdaadromanOogproblemeWeerfrontGawes van die Heilige GeesJakkalsVoedselkettingJeuksiekteOmgewingsbeheerLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaVoorvoegselDramaAardkorsGedigGeslagsgelykheidPornografiese subgenresLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)OnderwysLuiperdDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Covid-19-pandemieNatuurrampWithaaiHannes van WykSuid-Afrikaanse GrensoorlogGezina, PretoriaOm-te-infinitiefkonstruksieBeaufortskaalGroepsdrukLys van Afrikaanse rolprenteWetenskapWoestynVerkragtingErektiele disfunksieThe CranberriesDoelwitFamilie (verwantskap)Maroela MediaVerkleurmannetjieLoftus MaraisBevolkingSoweto-opstandMusiekNederlandsWright-broersInentingNetbalWoordeboek van die Afrikaanse TaalKlein-KarooKewer1990AardeSkrywerKrokodilMusieksimbolePretoriaTuberkuloseSkoenlapperSomerSonDomkragOranjerivierLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHartversakingDierMiljardNag van die lang messeRegeringKasterolieVolhoubaarheidPeriodieke tabel🡆 More