Olmert-Kabinet

Die Olmert-kabinet of die 31ste regering van Israel, Hebreeus: ממשלת ישראל השלושים ואחת , was 'n Israelse kabinet wat regeer het van 4 Mei 2006 tot 31 Maart 2009.

Kabinet van Israel
Olmert-Kabinet
Olmert-kabinet
Periode: 2006 – 2009
Strekking: links-sentraal
Olmert-Kabinet
Premier: Ehud Olmert (Kadima)
Presidente: Moshe Katsav (HaLikud) (-2007),
Shimon Peres (Kadima) (2007-)
Deelnemende partye:
* Kadima
* HaAvoda
* Shas
* Gil
* Yisrael Beiteinu
Setels: 67 (78) in die 17e Knesset
Vorige: Sharon II-kabinet
Volgende: Netanyahu II-kabinet

Hierdie regering het 'n links-sentrale en 'n bietjie religieuse en nasionalistiese strekking gehad en oor 67 setels in die 17e Knesset beskik (van Oktober 2006 tot Januarie 2008 oor 78 setels). Die premier was Ehud Olmert van die Kadima-party gewees.

Die Olmert-kabinet het uit die volgende vyf partye bestaan:

Party Posisie Setels
Kadima midde 29
HaAvoda (Arbeidsparty) sosiaal-demokraties 19
Shas Sefardies 12
Gil ouere 7
Yisrael Beiteinu regs-nasionalisties (11)
Totaal 67 (78)

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

2006200931 Maart4 MeiEhud OlmertHebreeusIsraelKabinetKnesset

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeaufortskaalOntbossingEreksieKolitisToekoms van die AardeIngenieursweseHoofstadGriepPaasfeesTafeltennisNommertekenDiarreeVoëlHoutHoofpynIndiese OseaanBelastingMiltRassismeVerkleinwoordJohan BadenhorstUitwerking van klimaatsveranderingSomerVoorsetselKlavierTrappe van vergelykingPretoriaAalwynDemokratiese Republiek die KongoAnale kankerTaalMenslike penisgrootteNierKatoenBTWGeskiedenis van die BoererepubliekeHemelvaartLetterlike en figuurlike taalgebruikKoue OorlogMikro-ekonomieNarsismeRekenaarKomplementêre kleureVarkgriepHeupErektiele disfunksieGNU-lisensie vir vrye dokumentasieVlekvrye staalMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaBlaarNylrivier (Suid-Afrika)Lys van politieke partye in Suid-AfrikaJaco JacobsSelfoonDierPlae van EgipteAce MagashuleGetalBiodiversiteitPenisPerdebyeSamestellingAlliterasieVulkanismeJo BlackKoos du PlessisAnette EngelbrechtSlag van BloedrivierRudi ClaaseWaterkringloopMasturbasieCounter-Strike (videospeletjie)AWerkersdagAluminiumSendelingposisieSkisofrenie🡆 More