Hardepeer

Die Hardepeer (Olinia ventosa) is 'n boom wat voorkom in woude by lae hoogtes bo seespieël in die Oos- en Wes-Kaap.

Die boom groei vinnig. Die bas is liggrys, skilfer dikwels af naby die basis van die stam en onthul dan 'n pienk-oranje binnebas. Die vrug word rooi wanneer dit ryp is en is ongeveer 10 mm in deursnee. Die naam van die boom verwys na die hardheid van die hout en nie die vrug nie. Die hout is liggeel tot grysbruin, het 'n fyn grein en egalige tekstuur.

Hardepeer
Hardepeer
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
O. ventosa
Binomiale naam
Olinia ventosa
(L.) Cufod.
Hardepeer
Stam van 'n groot Hardepeer op Tafelberg.

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Demokratiese Republiek die KongoAsiëDistrik SesKletsrymOntdekking van goud in Suid-AfrikaGeboorteProteïenEkotoerismeSowjetunieLettergreepSkaapSaartjie BaartmanJazzVryheidsdagBloedsomloopstelselAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSkooluniformElon MuskAfrikaanse TaalmonumentAfrikaanse WikipediaSoogdierHeuningbyE-posWiskundige terminologieGewone breukeOmtrek, oppervlakte en volumeTweede WêreldoorlogCarles PuigdemontGesondheidWikipediaWaterLemoenGrondsoorteOos-KaapMiltGroepsgebiedewetPapegaaieErfenisdag (Suid-Afrika)VaginaBrasiliëLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKostuumsJohannes MeintjesLabia (geslagsdele)HomofoonOnderwysHoofstadOlimpiese SpeleKindermishandelingMonopolyPapierPlantStrykysterVerenigde KoninkrykHannes van WykSelfmoordSout (chemiese stof)Verlede tydWes-KaapAppel (sanger)Toestand van materieTrigeminale neuralgieIronieSirkusLionel MessiBurgerregteMusiekDonkieWoestynKompasBrongitisPlaattektoniekAfro-AmerikanersRubik se kubusAardedagKasterolieDarwinismeKlimaatverandering🡆 More