Olimpiade

'n Olimpiade is 'n periode in die Griekse geskiedenis van 4 jaar waartydens daar vir die Olimpiese Spele voorberei is.

Vlag van die Olimpiese Spele.
Vlag van die Olimpiese Spele.

Die ou Olimpiese Spele begin in 776 voor Christus en word elke 4 jaar gehou, waar 'n olimpiade die periode tussen die spele aangedui. Ou skrywers het onder andere gebeurtenisse aan die hand hiervan gedateer.

Tans begin 'n olimpiade op 1 Januarie van die jaar waarop die Olimpiese Somerspele gehou word. Die eerste moderne Olimpiade begin in 1896, die tweede in 1900, ens. Die nege-en-twintigste olimpiade begin in 2008.

Tags:

Olimpiese Spele

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jan van TonderSkilpadGoudMikro-ekonomieSuurreënMynbouEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaAborsieAarde se atmosfeerNavorsingTurkyePiesangMaagKlimaatJagluiperdTussenwerpselKoppeltekenNasionaal-SosialismeIngrid JonkerBysteekVerkleinwoordAngina pectorisJaco JacobsLys van Nederlandse skildersBesnydenisRugbyRoofdierLys van politieke partye in Suid-AfrikaRassisme in AfrikaFotoLys van nedersettings in Suid-AfrikaPlae van EgiptePikkewynMondVerenigde State van AmerikaSowjetunieGreen PornoWerkwoordGrondwetGeskiedenis van kindermishandelingSteenkool in Suid-AfrikaEskomMenslike seksuele gedragPersentasieMaatskaplike verantwoordelikheidDoopWikimedia-stigtingChapmanspiek-rylaanHartversakingBesoedelingTegnologieHipotesePubliekVerkragtingErfenisKurt-Lee ArendseKoorsAfrikanersCarles PuigdemontCorioliskragRudi ClaaseHoenderTransatlantiese slawehandelSoweto-opstandAfleiding (taalkunde)Lys van kinderspeletjiesSkarlakenkoorsSwartrenosterWillie JoubertDistrik SesIndiëDolfyn🡆 More