Combretum Petrophilum: Plantspesie

Die Olifantsrivierboswilg (Combretum petrophilum) is 'n struik of klein boompie wat aan die familie Combretaceae behoort.

Die plant is endemies aan Limpopo en Mpumalanga. Dit kom in die Waterberg, Strydpoortberge, Loskopdam en die Drakensberge in Mpumalanga voor. Die spesie word nie bedreig nie en word as seldsaam beskou.

Olifantsrivierboswilg
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Combretaceae
Genus: Combretum
Spesie:
C. petrophilum
Binomiale naam
Combretum petrophilum
Retief, 1986

Die boom se FSA-nommer is 542.1.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NaaldekokerLugbesoedelingEngelsBokmakierieJohannesburgGautengMauritiusFiksieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalNatuurbewaringErns GrundlingHoofpynHamerkopKrugerwildtuinRentePerdebyeOmtrek, oppervlakte en volumeRivierRuslandDoopOnderhandelinge om apartheid te beëindigWynand StrydomGewone luislangNasionale VrouemonumentSkaakJanie du PlessisElizabeth II van die Verenigde KoninkrykHenry MurrayKoorsblaarKlem-in-die-kaakSoogdierBeurtkragUitwerking van klimaatsveranderingGawes van die Heilige GeesValentynsdagAfro-AmerikanersSarel Jacob PretoriusAfleiding (taalkunde)Omgewingskwessies in Suider-AfrikaEugenetikaAardeVoornaamwoordMusiekteaterMenslike seksuele gedragNylrivier (Suid-Afrika)VerkleurmannetjiePenisRieldansGreen PornoVreesChemiese verbindingPretoriaProsaGrondwet van Suid-AfrikaTwaalf Stamme van IsraelMiddeloorontstekingMaroela MediaWindAnrich HerbstSuid-Afrikaanse RugbyunieDemi Lee MooreElektriese geleierDonderstormGqeberhaTobie CronjéKletsrymMuskeljaatkatFilosofieRooibokAnglo-BoereoorlogSebraNylrivierYouTubeTrekarbeidGoud🡆 More