Olifantshoek

Olifantshoek is 'n dorpie in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Dit is 22 km wes van Sishen op die N14 nasionale pad, net noord van die Langberg geleë. Die dorp is formeel gedurende 1912 gestig. Daar word met beeste geboer en ystererts word ook ontgin. Water word verkry uit 'n dam in die Olifantsloop wat deur die dorp vloei.

Olifantshoek
Olifantshoek is in Noord-Kaap
Olifantshoek
Olifantshoek
Olifantshoek Olifantshoek se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 27°56′0″S 22°44′0″O / 27.93333°S 22.73333°O / -27.93333; 22.73333 22°44′0″O / 27.93333°S 22.73333°O / -27.93333; 22.73333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikJohn Taolo Gaetsewe
MunisipaliteitGamagara
Stigting1912
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal66,58 km2 (25,71 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal10 233
 • Digtheid154/km2 (400/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense5.5%
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Bruin mense47.7%
 • Swart mense42.5%
 • Ander3.8%
Taal (2011)
 • Afrikaans 78.9%
 • Tswana 10.2%
 • Engels 2.1%
 • Sotho 1.3%
 • Ander 7.4%
Poskode (strate)
8450
Poskode (posbusse)
8450
Skakelkode053

Sien ook

Bronne

Tags:

1912BeesDamN14 (Suid-Afrika)Noord-KaapSishenSuid-AfrikaWaterYster

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Auschwitz-konsentrasiekampErns GrundlingWalt DisneyOseaanbesoedelingVerkoueAdolf HitlerFranse RewolusieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameTweede VryheidsoorlogDoopIngenieursweseSuid-AfrikaAprilHoërskool OuteniquaHeuningbyAt BothaAfrikaanse TaalmonumentKongo-krisisLys van Suid-Afrikaanse skrywersAppelAkkedisHomoniemVoorsetselReënPols-oksimeterWes-KaapMauritiusBlourokkeDoelwitSelfoonSokkerBeesKnieHoutWoordeboek van die Afrikaanse TaalLongNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWindSkilpadBywoordKliniese depressiePubiese hareGemeenskapsorganisasieKunsmatige intelligensieAalwynWaterkringloopLys van Afrikaanse skrywersArmoedeVraag en aanbodTelefoonGeestesgesondheidInflasieGeslagsregister vanaf Adam tot JesusZack du PlessisTweede Nuwe JaarChemiese verbindingAngina pectorisWikiquoteMiddeloorontstekingEugenetikaSonnestelselAnrich HerbstWinterHelga UysFrankrykSomerTrevor NoahSaldanhaHartGautengKomplementêre kleureTierMis (weerkunde)🡆 More