Combretum Elaeagnoides: Plantspesie

Die Oleasterboswilg (Combretum elaeagnoides) is 'n struik of klein boompie wat aan die familie Combretaceae behoort.

Dit is die eerste keer in 1861 deur Johann Friedrich Klotzsch beskryf. Die spesie is inheems aan Botswana, Mosambiek, Namibië, Zambië en Zimbabwe. Daar is geen gelyste subspesies nie.

Oleasterboswilg
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Combretaceae
Genus: Combretum
Spesie:
C. elaeagnoides
Binomiale naam
Combretum elaeagnoides
Klotzsch, 1861
Sinonieme
  • Combretum prunifolium Engl. & Diels
  • Combretum stevensonii Exell

Die boom se FSA-nommer is 534.3.

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PinksterMangelWeervoorspellingStokely CarmichaelCounter-Strike 2Kasteel die Goeie HoopPerdebyePad na jou hartGeografie van Suid-AfrikaArmoedeverligtingSpringbokTreinAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAppel (sanger)BeeldspraakVakbondAfkortingEienaamBlourokkeTelkomOopbroninhoudDiamantEreksieAfrikaanse TaalmonumentInkomsteGrondwet van Suid-AfrikaTransatlantiese slawehandelMigrasie van voëlsWoestynSinoniemAlkoholismeAborsieE-posWesterse filosofieMorfeemGeskiedenis van Suid-AfrikaBurgerregteKoppeltekenOm-te-infinitiefkonstruksieNeurenberg-verhoreVoortrekkermonumentJaarKalenderMosambiekSmaakLeonardo da VinciSikloonBoomslangHigiëneUKhahlamba-DrakensbergparkNelson MandelaNetbalHulpwerkwoordLionel MessiHartAssonansieLys van Suid-Afrikaanse musikanteHerfsGalblaasBorskankerKlavierSkrywerVerantwoordelikheidMiltMaanPankreasSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Spelerposisies in rugbyLewerHector PietersonGalileo GalileiWeerfrontFeminismeBloedsomloopstelselOrale seksRefentse Morake🡆 More