Bosolienhout: Plantspesie

Die Bosolienhout (Olea woodiana) is 'n middelgroot tot hoë woudboom wat tot die familie van die olyf (Oleaceae) behoort.

Dit kom wydverspreid in oos-Afrika voor, in laergeleë heuwelbosse van Kenia, Tanzanië en Eswatini tot in oostelike Suid-Afrika.

Bosolienhout
Bosolienhout: Plantspesie
In die KwaZulu-Natal Botaniese Tuin
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Oleaceae
Genus: Olea
Spesie:
O. woodiana
Binomiale naam
Olea woodiana
Knobl.

Die bloeiwyses wat uit die blaaroksels of aan die stingelpunte groei, dra klein wit blomme. Vrugte word vanaf laatsomer voortgebring. Hulle is ovaalvormig en ryp vrugte verkry 'n swartpers kleur, wanneer dit ook deur voëls gevreet word.

Subspesies

Daar is twee erkende subspesies:

  • Olea woodiana subsp. disjuncta – Kenia, Tanzanië
  • Olea woodiana subsp. woodiana – Eswatini, Suid-Afrika

Kyk ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Waarheid-en-versoeningskommissiePolisieLys van kinderspeletjiesWebwerfBevolkingsafnameJodeBoor (element)MagneetHondGasMaanPseudowetenskapBeesVaginale kankerYslandSpringbokErns GrundlingChemiese verbindingKindermishandelingLemoenHarry PotterWetenskaplike metodeTsoenamiReënspinnekopDie ontstaan van die dramaIdioomRenosterGroot vyfAardverwarmingTermietKonjunktivitisGriepFrederik Willem de KlerkRobert SobukweDieremishandelingJan-Willem BreureWaterbesoedelingJan van TonderBruto binnelandse produkVars waterStaalOlimpiese SpeleMenstruasieVolhoubaarheidMark (ekonomie)Selfstandige naamwoordFaf de KlerkZoeloesMagnetismeKlem-in-die-kaakArmoedeSteenkoolRonelda KamferMiltSeksismeKorrupsieSwartrenosterVolstruisKoolstofdioksiedGlasProstaatklierShakaVlag van Suid-AfrikaAfleiding (taalkunde)Waterbesparing in Suid-AfrikaMIVSamespanningTylaKontinentTuberkuloseVarkgriepKatKangaroeLys van Afrikaanse televisiereekseLieweheersbesieSwart nasionalismeProstaatkanker🡆 More