Suurbergkussingbos

Die Suurbergkussingbos (Oldenburgia grandis) is 'n boom en spesies in die genus Oldenburgia.

Die boom kom voor in die grasbedekte sandsteenheuwels om Grahamstad. Die blare is groot, sterk en regop. Hulle is aan die bokant gekwilt en bleek roomkleurig en wollerig aan die onderkant. Die blomhofies is groot. Op die SANBI-rooilys is die plant as veilig (LC) gelys. Dit is endemies aan Suid-Afrika. Die plant kom in die Natuurreservaat Thomas Baines voor wat gedeeltelik by die ekostreek rivierklowe van Maputa- tot Pondoland behoort. Dit word deur die Palmietrivier deurkruis.

Suurbergkussingbos
Suurbergkussingbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
O. grandis
Binomiale naam
Oldenburgia grandis
(Thunb.) Baill., (1882)
Sinonieme
  • Arnica grandis Thunb.
  • Oldenburgia arbuscula DC.
Suurbergkussingbos
'n Suurbergkussingbos

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Suurbergkussingbos Sien ookSuurbergkussingbos VerwysingsSuurbergkussingbos BronneSuurbergkussingbos Eksterne skakelsSuurbergkussingbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EkotoerismeKletsrymMynbedryf van Suid-AfrikaJode in Suid-AfrikaLys van landeOos-KaapMuskietMandalaOranjerivierLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaGeslagHeuningEufemismeTussenwerpselNagmaalBlack SashElektroniese of digitale mediaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereUitwerking van klimaatsveranderingOutismePeriodieke tabelLys van Afrikaanse televisiereekseErns GrundlingErfenisdag (Suid-Afrika)GemeenskapsorganisasieWolfHaasSamespanningKrokodilSeksuele penetrasieUnited Democratic FrontVars waterLeonardo da VinciBoomNederlandSelfstandige naamwoordViëtnamVarkFabelDistrik SesWaterstofVaginaJan van TonderNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyPussy RiotBreinvliesontstekingDeelteken en umlautWikiquoteSwartbewussynsbewegingGeprosesseerde kosBiologieAfkappingstekenBrasiliëWiskundeKlein-KarooKonsentrasiekampJuan Antonio VillacañasNeerslagHipoteseBewaringstatusBraaiEkonomiese sektorAfkortingCovid-19-pandemieStilleweHorlosieOogproblemePlae van EgipteSonnestelselVulvaAvbobBloeddrukAandagstreepBesoedelingNic de Jager🡆 More