Ojos Del Salado

Ojos del Salado (volle naam: Nevado Ojos del Salado) is 'n berg in Suid-Amerika wat in die ooste van die Atacamawoestyn op die grens tussen Argentinië en Chili geleë is.

Met 'n hoogte van 6 893 meter is dit die hoogste vulkaan ter wêreld, die tweede hoogste berg in die Andes, Suid-Amerika, die Amerikas, die Suidelike Halfrond en die Westelike halfrond ná die Aconcagua. Die Ojos del Salado is die tweede hoogste berg buite Asië en die 189ste hoogste berg ter wêreld. Dit is een van die Vulkaniese Sewe Kruine.

Ojos del Salado
Die Chileense bergspits van die Ojos del Salado soos vanaf die Argentynse een gesien Die Chileense bergspits van die Ojos del Salado soos vanaf die Argentynse een gesien
Ligging Atacamawoestyn, Chili en Argentinië
Hoogte 6 893 meter bo seevlak
Reeks Andes
Koördinate 27°6′34″S 68°32′24″W / 27.10944°S 68.54000°W / -27.10944; -68.54000 68°32′24″W / 27.10944°S 68.54000°W / -27.10944; -68.54000
Bergtipe Stratovulkaan
Eerste bestyging 26 Februarie 1937
Eerste bestyger(s) Justyn Wojsznis en Jan Szczepanski
Ligging van Ojos del Salado op 'n kaart (Argentinië)
Ojos del Salado
Ojos del Salado
Ojos Del Salado
Ojos del Salado soos vanaf die suide gesien

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AconcaguaAmerikasAndesArgentiniëAsiëAtacamawoestynChiliSuid-AmerikaSuidelike HalfrondVulkaanVulkaniese Sewe KruineWestelike halfrond

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BesoedelingKriekVergelykings (taalkunde)Apostoliese GeloofsbelydenisMetaalAkroniemVlekvrye staalNagmaalKolorektale kankerMangelontstekingRobert SobukweWikiWerwelkolomMantisLiewe HeksieBywoordJaco JacobsHerpes simplexTelefoonBasterhartbeesSmall HandsVerdampingWaarheid-en-versoeningskommissieSleutel (musiek)KeelseerRamsar-vleilande in Suid-AfrikaVulkaanMieliestronk20ste eeuMisdaadromanSeksueel oordraagbare infeksieGroep van SeweSkoenlapperGoogleVryheidsmanifesMisdaadKlimaatveranderingPresident van Suid-AfrikaTjelloPadtekens in Suid-AfrikaNasionale VrouedagUnited Democratic FrontDuitslandMetafoorWillie JoubertAfrikanersMuisvoëlKinderregteVerenigde KoninkrykIntensiewe vormPornhubAntisemitismeLettergreepInternetKoos KombuisEreksieBhimrao Ramji AmbedkarLewerAfrikaanse taalleerKonjunktivitisPierre GaslyPolisieSkemerLys van bekende Suid-AfrikanersPersentasieDroogteDulcie van den BerghKindermishandelingNasiebouAfrican Movement CongressJak de PriesterRon Thompson (akteur)Boer Soek 'n VrouSnaarinstrumentProstaatkanker🡆 More