Hoëveldskaapwagter

Die Hoëveldskaapwagter (Oenanthe pileata) is 'n algemene standvoël in dele van sy gebied en 'n seisoenale besoeker in ander.

Die voël verkies kaal, oop plat grond, insluitend grasveld na brande, bewerkte en onlangs geoeste landerye. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 17 cm groot en weeg 23 – 32 gram. In Engels staan die voël bekend as die Capped Wheater.

Hoëveldskaapwagter
Hoëveldskaapwagter
Hoëveldskaapwagter in die Etosha Nasionale Park.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
O. pileata
Binomiale naam
Oenanthe pileata
(Gmelin, 1789)

Sien ook

Bron

Verwysings


Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WatersuiweringEllipstekenKaaps-Hollandse stylCarles PuigdemontMiddelmisbruikEmosieArabies-Israeliese konflikCheslin KolbeVoedingTegnologiePseudowetenskapAtmosfeerBipolêre gemoedsteuringOnderhandelinge om apartheid te beëindigWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVerenigde KoninkrykHeupAfrikaansFilosofieViëtnamoorlogLidwoordKaapstadse waterkrisis 2015-2018KoorsInvloed van vigs op die ekonomieWoordeboek van die Afrikaanse TaalFabelSendelingposisieMiddeloorontstekingVrouItaliëSelakantLongMediese diagnoseSkaakKrugerwildtuin1913MantisPankreasLeonardo da VinciBlomVerkragtingRuslandVlag van Suid-AfrikaOnderwysNazi-DuitslandMIV/vigs in Suid-AfrikaPresident van Suid-AfrikaHemelvaartsdagWaterbesparing in Suid-AfrikaImmunologieVennootskapDubbelpuntKunsmatige algemene intelligensieFiela se kind (rolprent)SikloonSiya KolisiVerenigde State van AmerikaTermiese geleidingsvermoëSatellietfotoAfvalbestuurBek-en-klouseerSkisofrenieBank (finansiële instelling)VarkgriepLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGriekwa-AfrikaansMenseregtedagGeskiedenis van Suid-AfrikaKunselementeHoofpynJan van RiebeeckMynbedryf van Suid-AfrikaProvinsies van Suid-AfrikaJaco JacobsPad na jou hart🡆 More