Bergklipwagter

Die Bergklipwagter (Campicoloides bifasciata) is 'n endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël teen klipbesaaide grashange.

Hulle kom in pare voor of in klein familiegroepe. Die voël is 16 – 17 cm groot en weeg 31 - 38 gram. In Engels staan die voël bekend as die Buff-streaked Chat.

Bergklipwagter
Bergklipwagter
Bergklipwagter
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. bifasciatus
Binomiale naam
Campicoloides bifasciatus
(Temminck, 1829)
Sinonieme

Saxicola bifasciata (Temminck, 1829)
Saxicola bifasciatus (Clements 6.3.2, 2008)
Oenanthe bifasciata

Dit is die enigste spesie in die genus Campicoloides wat onder die familie van vlieëvangers (Muscicapidae) en die orde van sangvoëls (Passeriformes) ressorteer. Dit is dus 'n monotipiese takson.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DonderstormTydSinkGianna MichaelsNierIngrid JonkerRuslandBorskankerTelefoonGeldPeter SnydersBeesSuiwelprodukToutrekOmgewingsbeheerEufemismeWaterkringloopOmtrek, oppervlakte en volumeKindersiektesMenseregtedagOutismeVloeistofAlliterasieXenofobieKolorektale kankerSpysverteringstelselStam (taalkunde)BynierHelpmekaar-kollegeKwaZulu-NatalEerste WêreldoorlogBlack SashSeksuele penetrasieAfleiding (taalkunde)DieremishandelingGriepFamilie (verwantskap)VulvaYslandUniegebouGeskiedenis van AfrikaansAborsieRob HersovTienerSpierFrederik Willem de KlerkSuurstofSwartbewussynsbewegingDesimale breukeVoegwoordKoos du PlessisEmo AdamsBloukraanvoëlFinale OplossingMaagsweerNoordwesTweede Nuwe JaarAngssteuringWolfSeksuele opwekkingSoortnaamDistrik SesNatuurbewaringKameelperdEkostelselMaroela MediaDierVersamelnaamShakaPersentasieNic de JagerFossielbrandstofEiffeltoringSamespanningBybelOnderhandelinge om apartheid te beëindigVoortrekkers🡆 More