Namakwaduif

Die Namakwaduifie (Oena capensis) is 'n klein duifie en enigste spesie in die duifgenus Oena.

Hulle kom wydverspreid in Afrika voor, en word benewens in dele van die Arabiese Skiereiland en in die droër dele van Madagaskar aangetref. Die voël is tipies 22 cm lank met 'n 28–33 cm vlerkspan, en weeg ongeveer 40g. Soos die lemoenduif bestaan hul legsel uit tot 4 eiers, meer as ander duiwe.

Namakwaduifie
Namakwaduif
Namakwaduif
'n Mannetjie te Arusha, Tanzanië, en 'n wyfie in Mapungubwe Nasionale Park
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Oena

Swainson, 1837
Spesie:
O. capensis
Binomiale naam
Oena capensis
(Linnaeus, 1766)

Sien ook

Verwysings

Namakwaduif 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Oena capensis

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OrtopedieHerfsLys van Suider-Afrikaanse soogdiereDonderstormRefentse MorakeEkonomie van Suid-Afrika21 v.C.ModernismeCristiano RonaldoKinderregteTobie CronjéLys van chemiese elemente volgens atoomgetalPenisLandbouFiksieMorfologie (taalkunde)Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameDansPublieke domeinSeksposisieEierleierWaverGrasfamilieDuitse maselsMediaWikiRina HugoAkira ToriyamaSteve HofmeyrNamakwalandDikdermMenslike skeletVoorhuidGeboorteLys van Afrikaanse televisiereekseAgter Elke ManOrkney Snork NieSenuweestelselLys van Griekse mitologiese figureEuropese UnieIerse nasionale rugbyspanLetterlike en figuurlike taalgebruikWeeluisSmaakSlaapapneeBrasiliaanse nasionale rugbyspanGoogleApartheidGeslagKoggelmanderDaggaHolocaustTropiese huisgeitjieDuitse perdebyAnale seksSteenkoolAdolf HitlerGemengde ekonomieTropiese sikloonMusieksimboleLys van bekende Suid-AfrikanersNederduitse Gereformeerde KerkLys van Joodse feeste en herdenkingsKasterolieVermaakLys van woestyneAtriale fibrillasieWikipediaTuisbladFrankrykIndonesiëPaarl GimnasiumStaat PalestinaBelgië🡆 More