Oeigoers

Oeigoers (ئۇيغۇرچە, Uyghurche, Уйғурчә, of ئۇيغۇر تىلى, Uyghur tili, Уйғур тили, ) is 'n Turkiese taal wat deur sowat 10,4 miljoen mense in Kasakstan en die Volksrepubliek China gepraat word.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Oeigoere.

Dit is die amptelike taal van die outonome gewes Xinjiang in die Volksrepubliek China en word veral deur Oeigoere gepraat. Daarbenewens word Oeigoers deur ander etniese groepe in Xinjiang as lingua franca gebruik. Oeigoers is verwant aan Oesbekies, die mees verspreide taal in Sentraal-Asië. Dit is die vyfde mees gesproke Turkiese taal naas Turks, Azerbeidjans, Oesbekies en Kasaks.

Oeigoers
ئۇيغۇرچە / ئۇيغۇر تىلى 
Uitspraak: [ʊjʁʊrˈtʃɛ], [ʊjˈʁʊr tili]
Gepraat in: Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Vlag van Kasakstan Kasakstan 
Gebied: Sentraal-Asië
Totale sprekers: 10,4 miljoen
Taalfamilie: Altaïes
 Turkies
  Oeigoers
   Wes-Oeigoers
    Oeigoers 
Skrifstelsel: Arabiese alfabet
Latynse alfabet
Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Xinjiang (Volksrepubliek China)
Gereguleer deur: Werkkomitee van etniese taal en skryf van die Xinjiang Oeigoer Outonome Gebied
Taalkodes
ISO 639-1: ug
ISO 639-2: uig
ISO 639-3: uig 
Verspreiding van Oeigoers
Oeigoers
Etniese kaart van Sentraal-Asië
Oeigoers
Die woord "Uyghur" geskryf in die Arabiese alfabet

Oeigoers is die enigste amptelik erkende taal binne die Volksrepubliek China wat met 'n gemodifiseerde Arabiese alfabet geskryf word. Soms word nog die Latynse en die Cyrilliese alfabette gebruik, veral deur Oeigoere in die lande van Sentraal-Asië en die diaspora in Westerse lande.

Verwysings

Eksterne skakels

Oeigoers 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Oeigoers

Tags:

Amptelike taalAzerbeidjansEtniese groepKasaksKasakstanLingua francaOeigoereOesbekiesSentraal-AsiëTurkiese taleTurksVolksrepubliek ChinaXinjiang

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RassismeMantisResensieVoedselkettingSamestellende afleidingKunsOos-KaapAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWerkwoordJudaïsmeVrouVoortrekkermonumentKontinentKlimaatsverandering in AfrikaKlopjagPornografieBestaansboerderyMorfeemLongontstekingDaggaWitrenosterGroepsgebiedewetVryheidsmanifesMark (ekonomie)TurkyeKrugerwildtuinKriekBruin menseGeskiedenis van Suid-AfrikaSelfmoordKorrupsieBrittany Ashton HolmesLys van chemiese elemente volgens atoomgetalJavaScriptLys van musiekinstrumenteEngelsTsoenamiTwaalf Stamme van IsraelKankerVulvaVreesKarakteriseringGeslagKaapstadMiskruierSinoniemMahatma GandhiStollingsgesteenteJSEGrondbesoedelingBelastingDemokratiese Republiek die KongoHoopGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogVulkanismeKolonoskopieAngina pectorisAfrikaanse taalleerUitwerking van klimaatsveranderingLeonardo da VinciLuiperdGlasEksponentSwangerskapMiddelmisbruikLRugbywêreldbeker 2023Transatlantiese slawehandelVoornaamwoordMonopolyLika BerningSatellietVoorvoegselVerstedelikingIntensiewe vormInligtingWapen van Suid-Afrika🡆 More