Ockie Oosthuizen: Springbokrugbyspeler

Ockert Wessel Ockie Oosthuizen (1 April 1955 – 4 Desember 2019) was 'n Springbokrugbyspeler.

Ockie Oosthuizen Rugbyportaal
Volle naam Ockert Wessel Oosthuizen
Geboortedatum (1955-04-01)1 April 1955
Geboorteplek Johannesburg, Suid-Afrika
Sterftedatum 4 Desember 2019 (op 64)
Lengte 1,88 m
Massa 102 kg
Skool Volkskool, Heidelberg
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Stut
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
1975–?
1981
1982–1985
Luiperds
Blou Bulle
Goue Leeus
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1992–1997 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 9 (4)

Oosthuizen is in 1955 in Johannesburg gebore en maak op die ouderdom van 20 sy buiging vir Wes-Transvaal. In 1981 wen hy saam met Noord-Transvaal die Curriebeker. In dieselfde jaar maak hy sy debuut vir die Springbokke teen Ierland in Nieu-Seeland. Hy speel sy laaste wedstryd in 1984 vir Transvaal.

Sterfte

Oosthuizen is in 2019 in die ouderdom van 64 aan kolonkanker oorlede.

Verwysings

Tags:

19552019Springbokrugbyspeler

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Deelstate van die Verenigde State van AmerikaHeupvervangingVolksrepubliek ChinaMenslike skeletSkoenlapperUniversiteit StellenboschInternetWikiquoteAkkedisMarga van RooyLys van slange2024 Japannese Grand PrixSlag van Cuito CuanavaleAspergersindroomSlukdermLuiperdAngssteuringNierTierboskatIranAngkor WatOntkiemingParysVarkSkaakTandbederfDagroofvoëlsOlifantAuschwitz-konsentrasiekampKrampAardverwarmingSeksposisieKewerHondsdolheidAnilingusAnette EngelbrechtPieter BiewengaVigsMorfologie (taalkunde)KommunikasieAntjie KrogSterZuid-Afrikaansche RepubliekAsiëSmaakBernice WestNieu-SeelandPlae van EgipteInhoudEuropaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaOrtopedieNagmaalKlitorisDemokrasieGrasSwartbewussynsbewegingEkonomieKoöperasiestoriesLimfvatstelselCarles PuigdemontStaat PalestinaOu Apostoliese KerkGoudGeorgiëFritz WepperLetterkundeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalByvoeglike naamwoord🡆 More