Madeirastormswael

Die Madeirastormswael (Oceanodroma castro) is 'n stormswael en 'n seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika.

Die voël is 20 cm groot en weeg 35 - 48 g met 'n vlerkspan van 44 - 47 sentimeter. Die voël broei op eilande in tropiese en matige Atlantiese- en Stille Oseaan. In Engels staan die voël bekend as Band-rumped storm-petrel. Die voël is nog net 1 keer opgeteken op 'n eiland naby Lüderitz.

Madeirastormswael
Madeirastormswael
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
O. castro
Binomiale naam
Oceanodroma castro
(Harcourt, 1851)
Madeirastormswael
Die eier.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse digtersGordelroos3D-rolprentMonopolyTylaDrakensbergeKarlien van JaarsveldKommunikasieVingerseksZoeloesRooikatVerlede tydEienaamAfrikaanse TaalmonumentSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSoweto-opstandOrgasmeKunsNarsistiese persoonlikheidsteuringNeurenberg-verhoreDemografie van Suid-AfrikaBeesAarverkalkingNedersettingDramaBeesvleisPerdBrittany Ashton HolmesHomoniemPikkewynAppel (sanger)PersentasieEkonomiese sektorVliegtuigMIVMieliestronkPoesKoringSirkelNiemetaalOogKletsrymTrekarbeidWeeluisAdolf HitlerAfrikaanse WikipediaSimon PetrusIntensiewe vormInflasieJohannes MeintjesLyfstraf in skoleDriedimensioneelPseudowetenskapHorlosieBernice WestSekondêre sektor van die ekonomieEkologieEkotoerismeMiddelmisbruikMiltKommunismeGeslagBewaringstatusAfleiding (taalkunde)Lys van Afrikaanse digtersEmo AdamsTrappe van vergelykingDistillasieMeningsverskil oor aardverwarmingTrigeminale neuralgiePaasfeesDiskriminasieVoedingHandwoordeboek van die Afrikaanse Taal🡆 More