Nuweveldberge: Bergreeks in die Karoo, Suid-Afrika

Die Nuweveldberge is 'n bergreeks in die provinsie Wes-Kaap (Suid-Afrika), noordwes van die dorp Beaufort-Wes, met 'n maksimumhoogte van sowat 2 000 meter bo seevlak.

Die indrukwekkende platorand van die Nuweveldberge toring oor die laagliggende vlaktes van die Karoo Nasionale Park.

Nuweveldberge: Bergreeks in die Karoo, Suid-Afrika
Nuweveldberge in die Karoo Nasionale Park

Geologie

Die Nuweveldberge maak in geologiese opsig deel uit van die Karoo-supergroep, magtige sedimentêre gesteentes of afsaksels, wat bekend staan as 'n skatkis van fossiele. Hulle bestaan hoofsaaklik uit geelbruin sandsteen en grysblou leiklip. Die verweerde rooi dagsome van die Nuweveldberge en ander bergreekse in die omgewing het danksy die doleriet ontstaan, 'n nie-sedimentêre gesteente wat as gevolg van vulkaniese aktiwiteit uit magma gevorm het. Hierdie baie harde gesteente weerstaan erosie baie goed - in teenstelling met die sandsteen en leiklip van die omgewing. Die huidige voorkoms van die Nuweveldberge is dan ook aan die Leeu- en Gamkariviere te danke, wat die gebied deur middel van erosie verander het.

Eksterne skakels

Tags:

Beaufort-WesKaroo Nasionale ParkSuid-AfrikaWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KolitisAmalia UysBloedsomloopstelselBoomSirkelCarles PuigdemontVrymesselaryWynsteenSlukdermGeografie van Suid-AfrikaNierWikipediaJohannes VermeerDassievoëlPornografiese subgenresVerkoueStuitjieSiberiëGewone tarentaalJada FireVrouWortelOpgestopte speelgoedVingerseksVaginaRugbywêreldbeker 1987Lys van politieke partye in Suid-AfrikaDemokrasieErfenisTobie CronjéPampoentjiesDiplopodaKwaZulu-NatalLimfvatstelselOnse VaderAntjie KrogWayback MachineMenseregtedagAngkor WatTropiese huisgeitjieMenslike skeletPornografiese akteurTweede VryheidsoorlogWaarheid-en-versoeningskommissieMarie PentzBosluisOsoonlaagLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Auschwitz-konsentrasiekampLettergreepPsigopatie2024 Australiese Grand PrixLys van kinderspeletjiesSwartbewussynsbewegingDeon MeyerNoord-AmerikaSean CombsDanie du ToitHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalOopbroninhoudMaanIntensiewe vormFrankrykAngssteuringDachshundOnderhandelinge om apartheid te beëindigBeesFridtjof NansenModernismeMeksikoNelson MandelaSuid-Afrikaanse PolisiediensVolhoubaarheidKoekie (rekenaarwetenskap)🡆 More