Nuus: Wanneer mense oor aktuele gebeurtenisse skryf of praat

Nuus is wanneer mense oor aktuele gebeurtenisse skryf of praat.

Nuus kan in verskillende vorme weergegee word, soos in koerante, tydskrifte, oor die televisie en die radio, ensovoorts.

Nuus: Wanneer mense oor aktuele gebeurtenisse skryf of praat
Koerantstander in Rome
Nuus: Wanneer mense oor aktuele gebeurtenisse skryf of praat
ANP-redaksie te Rijswijk, Nederland

Nuusberigte kan bestaan uit:

  • Moord, roof en ander kriminele bedrywe
  • Skermutselinge, oorloë en opstande
  • Politiek
  • Natuurrampe
  • Tegnologiese uitvindsels
  • Sport
  • Finansies en markaanwysers
  • Feesvieringe
  • Afsterwes en geboortes
  • Weervoorspelling

Daar bestaan verskeie nuuskanale op satelliettelevisie of kabeltelevisie wat heeldag lank nuus weergee, soos Fox News, CNN, Sky News, Al Jazeera en MSNBC. Daar bestaan ook verskeie nuustydskrifte, soos Time en Newsweek.

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Eenvoudige Engelse Wiki vertaal.

Tags:

KoerantRadioTelevisieTydskrif

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NasiebouHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalBernice WestDepressie (gemoedstoestand)Angolese Oorlog vir OnafhanklikheidPenisMusiekErektiele disfunksieHondKindersiektesKolonialismeNaaldekokerGetalKewerDeelstate van die Verenigde State van AmerikaSpringbokPolisieHipoteseGregoriaanse kalenderHorlosieKaapstadse waterkrisis 2015-2018AfrikanersOranjerivierEufemismeIngrid JonkerBTWSonnestelselWatersuiweringSamestellende afleidingKlimaatE-posInligtingLien se lankstaanskoeneAfrikaanse taalleerLemoenBorsGrondbesoedelingDirekte en Indirekte redeFrankrykOlimpiese SpeleWeeluisPerdHoofpynAfkortingMolekuulGamelanSikloonWitbloedselAnilingusEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKankerGawes van die Heilige GeesWebjoernaalWoestynPretoriaVolstruisHoofkarakterTeam Fortress 2Siya KolisiSirkelPesachBoor (element)LenteKunselementeDramaTrappe van vergelykingDemokratiese Republiek die KongoIronieOrgasmeInfeksieVryheid van spraakYstervark22 AprilAalwynPaarl GimnasiumRussiese inval in Oekraïne sedert 2022🡆 More