Numidië

Numidië was in die oudheid 'n koninkryk wat ooreenkom met die huidige Algerië.

Numidië
Die koninkryk Numidië omstreeks 150 v.C

Tydens die Tweede Puniese Oorlog was die koninkryk 'n bondgenoot teen Kartago. Ná die Kartaagse nederlaag het die Numidiese koning Masinissa -die stigter van die koninkryk- sy grondgebied ten koste van Kartago uitgebrei. Daarna het hy geprobeer om Kartago uit te lok om 'n oorlog te begin. Die ooreenkoms met Rome het dit egter verbied en Masinissa het gehoop om Kartago so te kon beset. Pleks daarvan het Rome self Kartago aangeval en die provinsie Africa gestig. Numidië het egter hierdeur self 'n teiken vir Romeinse inlywing geword.

Masinissa 148†
Macipsa 118†

Hiempsal



Adherbal



Gulussa

.


Mastarnable

Jugurtha 104†




Numidië
Masinissa

Masinissa is dood in 148 v.C. en die Romeine het probeer om sy drie seuns Micipsa, Gulussa en Masternable gedeelde mag oor die koninkryk te gee. Gulussa en Masternable sterf egter en Micipsa is die onbetwiste koning. Hy het twee seuns, Hiempsal en Adherbal, en neem, Jugurtha, Mastarnable se seun aan. In 118 v.C. sterf Mastarnable en Jugurtha vermoor Hiempsal en dwing Adherbal om na Rome te vlug. Rome verdeel die koninkryk tussen Jugurtha en Adherbal, maar Jugurtha val Adherbal se deel binne en beleër hom in [[Sirte] (112 v.C.) Die Romeine probeer 'n diplomatieke oplossing te vind maar uiteindelik vermoor Jugurtha sy neef en heelparty van sy Italiese helpers. Dit is die begin van die Jugurtynse oorlog wat eindig met Jugurtha wat op 1 Januarie 104 v.C. in triomf deur Marius in die strate van Rome meegevoer word. Hy is later dalk gewurg of verhonger. Jugurtha se half-broer Gauda word deur die Romeine tot vasalkoning gemaak. Numidië is nog 'n rukkie in 'n westelike en oostelike helfte gedeel, maar in 40 v.C. as provinsie van Rome ingelyf.

Verwysings

Tags:

Algerië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KatoenMoslemRooikatHeks van HexrivierMieliestronkAppel (sanger)Lys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierGemeenskapsorganisasieKoue OorlogKaliumSeekatVerkragtingDaggaWesterse filosofieGenitale vratNazi-DuitslandPankreasVlekvrye staalOrale seksReënspinnekopWiskundeMarie AntoinetteBloedsomloopstelselTamatieHidroëlektrisiteitSebraSeegolfSkrywerKonsentrasiekampBaälWoordKoorsCovid-19-pandemieDierPeach van PletzenMondLys van bekende Suid-AfrikanersPornografiese akteurWright-broersFilistynePerdDrie-eenheidArabies-Israeliese konflikMenslike skeletKolonoskopieStikstofGroot GatKlem-in-die-kaakProteaSamestellende afleidingKlein-KarooEkonomie van Suid-AfrikaWerkloosheidKoppeltekenHondMiddeloorontstekingSoweto-opstandWelwitschiaAngina pectorisKitaarWapen van Suid-AfrikaErektiele disfunksieHokkieGeestesteuringInternetSuid-AfrikaWitbloedselPizzaKaapse florarykDiskriminasieParasitiese siektesVarkgriepTweede VryheidsoorlogNeerslagBreinkaartWêreld- Ekonomiese ForumGrondwet van Suid-Afrika🡆 More