Grootwulp

Die Grootwulp (Numenius arquata) is 'n voël wat in die Noordelike Halfrond broei en na die Suidelike Halfrond migreer.

Die voël het 'n vlerkspan van 90 cm en word hoofsaaklik by Langebaan-strandmeer gevind. In Engels staan die voël bekend as die Eurasion curlew.

Grootwulp
Grootwulp
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Scolopaci
Familie:
Genus:
Spesie:
N. arquata
Binomiale naam
Numenius arquata
(Linnaeus, 1758)
Grootwulp
Mannetjie in vlug. Let op die gepunte stert deur sy voete gevorm.
Grootwulp
Nes met eiers.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mis (weerkunde)OrthopteraBokmakierieAkroniemLys van nedersettings in Suid-AfrikaPriemgetalLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierFranklin D. RooseveltBeaufortskaalNierRekenaarMunhwa Broadcasting CorporationVars waterGrootste rampe in Suid-AfrikaBeenbreuke en ontwrigtingsNierversakingSuikersiekteLuiperdSwart nasionalismeAnale seksOnderwysSteve BikoKondensasieAlice MunroSuiwelprodukTegnologieMenslike skeletHolocaustVulkanismeAalwynSarel Jacob PretoriusOnomatopeeKaliumLianie MayGemeenskapsorganisasieKindermishandelingRenaissanceRugbyHoofkarakterHannes van Wyk7de LaanVerkoueKokketielJo BlackHartTafelbergAllan BoesakWerkwoordNemunasTatoeëermerkStilleweGeskiedenis van AfrikaansAppel (sanger)Jak de PriesterAntjie KrogNasionalismeBywoordCarles PuigdemontAfrikaanse Protestantse KerkTennis2024 Chinese Grand PrixTweede VryheidsoorlogSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieHemelBesemDeon MeyerSuid-Afrikaanse WeermagTrevor NasserVerkleurmannetjiePretoriaAnrich HerbstKrokodilWortelSuikerbekkiesManie JacksonZack du Plessis🡆 More