Zeromorfeem

'n Zeromorfeem is 'n term uit die taalkunde wat verwys na 'n klanklose lid van 'n opposisie of paradigma (met andere woorde, dit is 'n morfeem sonder klankvorm).

In morfeem-gebaseerde morfologie vorm zeromorfeme deel van paramorfeme. Zeromorfeme is egter uniek omdat hulle geen vorm het nie, maar het egter betekenis.

Notasie

Hierdie paramorfeem word dus gebruik om 'n verandering aan die betekenis van 'n woord aan te dui, hoewel die vorm steeds dieselfde bly, gevolglik word die gebruik daarvan genoteer met die syfer 0 of met die lee-versameling-simbool Ø.

Voorbeelde

Voorbeelde hiervan is die verledetydsmorfeem Ø in [[[PST]-[BEPLAN]]/[[Ø]-[beplan]]] (Hy het die naweek behoorlik beplan), of die meervoudsmorfeem Ø in [[[JAAR]-[PL]]/[[jaar]-[Ø]]] (tien jaar lank).

Sien ook

Verwysings

Tags:

Zeromorfeem NotasieZeromorfeem VoorbeeldeZeromorfeem Sien ookZeromorfeem VerwysingsZeromorfeemMorfeemParadigma (taalkunde)Taalwetenskappe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RobbeneilandMenslike skeletAtoomIndonesiëMosesVersoeningsdagKolitisEjakulasieEkonomieRuslandLewerEngelsToestand van materieSewe wonders van die wêreldWoordsoortWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaAlliterasieJeuksiekteSleutel (musiek)Koos BekkerSeekatHolocaustJapanneesMontrealPornKlimaatveranderingAfrikaansPenisverlengingRooibokSimboolDermpoliepCeresSeksueel oordraagbare infeksieVerdampingLatynVleilandBonné de BodFanie ViljoenOopbroninhoudSarah Rose KarrEksodus (uittog)ViëtnamoorlogTsongaDesmond TutuDrinkwatervoorsieningYslandFrankrykLeonardo da VinciWitkruisarendKaartVoegwoordBergen-Belsen-konsentrasiekampEkosisteemekologieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKaapse glasogieGeldAlkoholismeMantisAnneli van RooyenSeksposisieIronieBreinvliesontstekingMikro-ekonomieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994GewoonteVulvaKarwatsHipertensieProvinsies van Suid-AfrikaKolorektale kankerMangelontstekingOrale seksE-posVerassingLiefde🡆 More