Ntshingwayodam

Die Ntshingwayodam (voorheen bekend as die Chelmsforddam) is geleë in die Ngaganerivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Die dam is in 1961 voltooi met 'n wal wat 23 m hoog is en 'n bakmaat van 211 miljoen m3. Die dam is 25 km suid van Newcastle en net langs die N11 nasionale pad.

Ntshingwayodam
Ligging Newcastle
Provinsie/Land KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Koördinate 27°57′15″S 29°57′1″O / 27.95417°S 29.95028°O / -27.95417; 29.95028
Dam in Ngaganerivier
Doel Nywerheid en huishoudelik
Openingsdatum 1961
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Boog-gravitasiedam
Hoogte van wal 23 m
Lengte van wal 1677 m
Reservoir Ntshingwayodam reservoir
Kapasiteit 211 258 000 m3
Opvanggebied 834 km2
Damoppervlak 3 610,1 ha

Daar is ook 'n oord en natuurreservaat aan die oewer van die dam, die Chelmsford-natuurreservaat.

Sien ook

Bron

Tags:

KwaZulu-NatalN11Newcastle, KwaZulu-NatalNgaganerivierSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AalwynKadmiumProvinsies van Suid-AfrikaKwaZulu-NatalSkaakRina HugoLibiëJacques LootsAfkortingSpysverteringstelselIranPoesAfrikaansHeliosfeerAllergieDonderstormBorskankerGrasRynhesseWikiGriekelandAppel (sanger)DuitslandSirkelAntieke EgipteNederduitse Gereformeerde KerkRefentse MorakeSeksPlantSeksuele stimulasieCecil John RhodesLongSwitserlandEierleierTurkyeTweede VryheidsoorlogTweede WêreldoorlogYouTube26 MaartZack du PlessisCyril RamaphosaPenisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Ekonomie van Suid-AfrikaWes-AfrikaMuggieSonsverduisteringVlag van AfghanistanPeach van PletzenFritz HaberWortelkanaalHelm (geboorte)LeeuSkoenlapperDiarreeSuid-Afrikaanse PolisiediensNardusWaterhertKoggelmanderErektiele disfunksieBaltimoreKlein-KarooPubiese hareIerse nasionale rugbyspanPesachJannie du ToitToorbergHartBateStuitjieOrale seksLys van Griekse mitologiese figureBoom🡆 More