Noupoort

Noupoort is 'n plattelandse dorp en was eens 'n belangrike spoorwegsentrum in die suidooste van die Noord-Kaap in Suid-Afrika.

Die N9 nasionale pad gaan langs die dorp verby.

Noupoort
Uitsig oor Noupoort
Uitsig oor Noupoort
Noupoort is in Noord-Kaap
Noupoort
Noupoort
Noupoort Noupoort se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 31°11′S 24°57′O / 31.183°S 24.950°O / -31.183; 24.950 24°57′O / 31.183°S 24.950°O / -31.183; 24.950
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikPixley ka Seme
MunisipaliteitUmsobomvu
Oppervlak
 • Totaal10,2 km2 (3,9 vk. myl)
Hoogte
1 494 m (4 902 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal7 848
 • Digtheid769/km2 (1 990/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense3.7%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense41.5%
 • Swart mense54.0%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Xhosa 48.2%
 • Afrikaans 47.7%
 • Engels 1.5%
 • Ander 2.6%
Poskode (strate)
5950
Skakelkode049843
Noupoort
Die sakesentrum van Noupoort
Noupoort
Die NG gemeente Noupoort het op 20 November 1944 van die NG gemeente Colesberg afgestig.
Noupoort
Die Oorlogsmuseum. Britse soldate het dit in die Anglo-Boereoorlog begin bou as 'n Anglikaanse kerkie, maar dis eers later voltooi.
Noupoort
Byna al die spoorweggeboue op Noupoort se groot stasie is bouvallig.
Noupoort
Die Babbelbekkies-kleuterskool word gehuisves in een van die min geskiedkundige geboue op Noupoort.

Geskiedenis

Die geskiedenis van Noupoort is nou verweef met dié van die spoorweë. In 1884 het die spoorlyn van Port Elizabeth na die noorde Noupoort bereik. Die plaas Hartbeeshoek is aangekoop om die stasie en dorp te bou. Die dorpie is vernoem na 'n spoorwegpas (oorspronklik Naauwpoort) wat deur die Carltonheuwels gegaan het maar later deur 'n tonnel vervang is. Die spoorlyn vanaf Port Elizabeth word via De Aar met Johannesburg, Kaapstad, Namibië en Zimbabwe verbind. In een stadium het 100 treine per dag deur die stasie beweeg, maar nadat die Spoorweë in die 1990's gerasionaliseer is, het die dorp agteruitgegaan.

Distrik

Die distrik is 1 500 km2 groot en merinoboerdery is die belangrikste. Daar is ook Jerseystoeterye wat suiwelprodukte lewer.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Noupoort GeskiedenisNoupoort DistrikNoupoort Sien ookNoupoort VerwysingsNoupoortDorpN9 (Suid-Afrika)Noord-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TsoenamiOopbroninhoudJavaScriptCheslin KolbeAfrikaanse WikipediaVloeistofMuskietMetaalVoorvoegselGeslagsgelykheidDirekte en Indirekte redeMiteJagluiperdLetterkundeOos-KaapVarkKlimaatveranderingBruin menseSitrusSoutsuurEtniese groepKolonoskopieGrondbesoedelingAandagstreepGianna MichaelsNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaFanie ViljoenKletsrymLemoenLyfstraf in skoleVormByvoeglike naamwoordLys van Suid-Afrikaanse musikanteSpierElektroniese of digitale mediaBorskankerNoordwesAdolf HitlerMiddeloorontstekingErfenisPapierEkonomieEkonomie van Suid-AfrikaKasterolieKweekhuisgasKnopiespinnekopMuishondAfleiding (taalkunde)KaapstadVratApostoliese GeloofsbelydenisZoeloesBrasiliëKoerantSuurstofAtlantis, Wes-KaapKommunismeVolhoubaarheidMondHolocaustMark (ekonomie)Pornografiese akteurGroot Muur van ChinaKarakteriseringOmgewingsbeheerSkildklierEerste WêreldoorlogDistrik SesVarkgriepDieregeluideMuskeljaatkatAfrikanersPeriodieke tabelMaagsweerHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalVryheid van spraak🡆 More