Norvalspont

Norvalspont is aan die Oranjerivier, 4 km stroomaf van die Gariepdam geleë in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Die dorpie het in 1848 ontstaan toe sir Harry Smith sy troepe oor die Oranjerivier moes neem. Daar was nie 'n brug nie en 'n Skot, ene Norval, het 'n pont gebou. Die eerste brug oor die Oranjerivier is in 1889 gebou. Die brug is in die loop van die Tweede Vryheidsoorlog opgeblaas.

Norvalspont
Norvalspont is in Noord-Kaap
Norvalspont
Norvalspont
Norvalspont Norvalspont se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 30°38′S 25°27′O / 30.633°S 25.450°O / -30.633; 25.450 25°27′O / 30.633°S 25.450°O / -30.633; 25.450
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikPixley ka Seme
MunisipaliteitUmsobomvu
Pont geopen1848
Oppervlak
 • Totaal0,9 km2 (0,3 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 198
 • Digtheid1 331/km2 (3 450/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.0%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense7.8%
 • Swart mense91.7%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Xhosa 86.3%
 • Afrikaans 8.7%
 • Sotho 3.2%
 • Ander 1.8%
Skakelkode051

Daar was ook 'n groot konsentrasiekamp vir vroue en kinders by Norvalspont tydens die Tweede Vryheidsoorlog.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

1848GariepdamHarry SmithNoord-KaapOranjerivierSkotteSuid-AfrikaTweede Vryheidsoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NamibiëBeesvleisJohan BadenhorstJaco JacobsTsoenamiLidwoordTsongaKlimaatveranderingAarverkalkingKnieSpinnekopBruto binnelandse produkGoogleLeierAndrew DavisAfro-AmerikanersHoenderAnrich HerbstKoolstofVersoeningsdagVarkReënspinnekopKoerantFiela se kindNic de JagerDiskriminasieKolitisJan van RiebeeckGianna MichaelsWatersuiweringWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKongo-krisisDigtheidRina HugoLugbesoedelingMaagsweerGroot-VisrivierGrondwetOu Apostoliese KerkGeldeenheidLys van chemiese elemente volgens atoomgetalDie GelofteEnsiklopedieLionel MessiKweekhuiseffekWerwelkolomLika BerningVergelykings (taalkunde)HeupWapen van Suid-AfrikaReënVoortrekkersMandalaStaalLongontstekingPersoonlikheidAfrikaanse TaalmonumentPeriodieke tabelTweede VryheidsoorlogSaartjie BaartmanGrondNadia ValvekensGoudGesondheidErfenisdag (Suid-Afrika)KhoikhoiHulpwerkwoordMateriaalKangaroeEmfiseemHoofpynSuid-Afrikaanse GrensoorlogSeksueel oordraagbare infeksieHemelvaartKrokodilWayde van Niekerk🡆 More