Fezile Dabi-Distriksmunisipaliteit

Die Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Noord-Vrystaat-distriksmunisipaliteit) is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Vrystaat.

Suid-Afrika Fezile Dabi
Kaart van Suid-Afrika wat Fezile Dabi in Vrystaat aandui
Provinsie Vrystaat
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC20
Plaaslike munisipaliteite Moqhaka, Ngwathe, Metsimaholo en Mafube
Hoofstad Sasolburg
Burgemeester Jonas Ramokhoase (ANC)
Grootste tale Suid-Sotho, Afrikaans, Xhosa
Oppervlakte 21 301 km²
Bevolking 460 315 (2001)

Die setel van die munisipaliteit is in Sasolburg. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Suid-Sothosprekend. Die munisipaliteit se kode is DC20.

Geografie

Bure

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Plaaslike munisipaliteit Kode Bevolking %
Moqhaka FS201 167 886 36.47%
Ngwathe FS203 118 820 25.81%
Metsimaholo FS204 115 964 25.19%
Mafube FS205 57 637 12.52%

Dorpe

Die kleinste dorp in die Vrystaat, Reitzburg, is in die Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit.

Demografie

Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.

Taal Bevolking %
Suid-Sotho 312 962 67.99%
Afrikaans 62 430 13.56%
Xhosa 34 888 7.58%
Zoeloe 31 229 6.78%
Tswana 6 121 1.33%
Engels 4 749 1.03%
Noord-Sotho 2 628 0.57%
Swazi 1 537 0.33%
Ndebele 1 243 0.27%
Xitsonga 1 241 0.27%
Ander 757 0.16%
Venda 522 0.11%

Geslag

Geslag Bevolking %
Vroulik 233 921 50.82%
Manlik 226 368 49.18%

Etniese groepering

Etniese groepering Bevolking %
Swart 394 519 85.71%
Blank 56 094 12.19%
Kleurling 9 174 1.99%
Asiaties 502 0.11%

Ouderdom

Ouderdom Bevolking %
00 - 04 41 558 9.03%
05 - 09 43 971 9.55%
10 - 14 49 984 10.86%
15 - 19 51 062 11.09%
20 - 24 42 606 9.26%
25 - 29 39 124 8.50%
30 - 34 34 867 7.58%
35 - 39 32 496 7.06%
40 - 44 28 301 6.15%
45 - 49 24 171 5.25%
50 - 54 19 601 4.26%
55 - 59 14 915 3.24%
60 - 64 12 049 2.62%
65 - 69 9 577 2.08%
70 - 74 7 059 1.53%
75 - 79 4 119 0.89%
80 - 84 2 922 0.63%
85 - 89 1 249 0.27%
90 - 94 469 0.10%
95 - 99 132 0.03%
100 plus 57 0.01%

Politiek

Verkiesingsuitslae

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.

  • Bevolking 18 and ouer: 293 994 [63.87% die totale bevolking]
  • Totale stemme: 182 833 [39.72% die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 62.19% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party Votes %
ANC 146 691 80.23%
DA 20 395 11.15%
VF+ 4 210 2.30%
UDM 2 326 1.27%
ACDP 2 265 1.24%
NNP 1 511 0.83%
PAC 1 449 0.79%
OD 1 097 0.60%
Azapo 894 0.49%
IVP 749 0.41%
UCDP 301 0.16%
SOPA 203 0.11%
NA 167 0.09%
CDP 126 0.07%
EMSA 109 0.06%
PJC 94 0.05%
UF 84 0.05%
TOP 60 0.03%
KISS 35 0.02%
NLP 34 0.02%
MF 33 0.02%
Total 182 833 100.00%

Verwysings

Tags:

Fezile Dabi-Distriksmunisipaliteit GeografieFezile Dabi-Distriksmunisipaliteit DemografieFezile Dabi-Distriksmunisipaliteit PolitiekFezile Dabi-Distriksmunisipaliteit VerwysingsFezile Dabi-DistriksmunisipaliteitSasolburgSuid-SothoVrystaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MiddelmisbruikDiskriminasieDiarreeBukkakeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsJapanSelfmoordKeelseerAborsie in Suid-AfrikaKaapstadse waterkrisis 2015-2018Buck AngelWatersuiweringTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinWêreld- Ekonomiese ForumPreseminale vloeistofRenteOnderhandelinge om apartheid te beëindigPornPaarl GimnasiumDuitslandThabo MbekiGewoonteHoenderLionel PetersonEmfiseemNiemetaalEkonomie van Suid-AfrikaOnse VaderKunsmatige intelligensiePersoon (taalkunde)Wiskundige terminologieEngelsKuberkrakerMorfologie (taalkunde)HondYslandGroot TrekChristendomPad na jou hartSwangerskapVierde Industriële RevolusieBybelChris HaniFilippyneAdolf HitlerNagmaalHerfsKnopiespinnekopKaapse glasogieMetafoorGawes van die Heilige GeesLongontstekingLuiperdCSSDoopToekoms van die AardePrimêre sektor van die ekonomieEreksieVerenigde State van AmerikaGordelroosTelefoonDrinkwatervoorsieningUnie van Suid-AfrikaPoësieVergelykings (taalkunde)Johan BadenhorstSimboolMuishondWoordeskatuitbreidingVlagterminologieSwartrenosterKoraalrifJeuksiekteWitrenoster🡆 More