Nonnetjie-Eend: Voëlspesie

Die Nonnetjie-eend (Dendrocygna viduata) is 'n algemene standvoël.

Nonnetjie-eend
Nonnetjie-Eend: Identifikasie, Habitat, Dieet
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Dendrocygna
Spesie:
D. viduata
Binomiale naam
Dendrocygna viduata

Identifikasie

Hierdie spesie is 43–48 cm lank en het 'n lang grys snawel, lang kop en langerige bene. Hulle het 'n wit kop en kroon, met 'n swart agterkop. Die rug en vlerke is donker bruin tot swart, en aan die onderkant swart hoewel die flanke fyn wit lyne vertoon. Die nekkleur is bruin. Jong voëls se kop- en nekkleure is minder kontrasterend. Die wit gesig is die mees opvallende kenmerk.

Habitat

Die habitat is varswater damme en reservoirs, met baie plante. Die eende spandeer baie tyd buite die water. Hulle verkies warmer gebiede en betreklike oop water, waar hulle in swerms hou.

Dieet

Die eend eet sade en ander plantmateriaal. Hulle is nagdiere en en hulle eet graag skulpdiertjies en krappies ook.

Verspreiding

Die Nonnetjie-eend kom voor in die ooste van Suider-Afrika. Hulle broei in Afrika suid van die Sahara sowel as Suid-Amerika.

Broeigewoontes

Die nes is op die grond in digte plantegroei en is soms taamlik ver van die water af. Dit is soms ook met dons uitgevoer. 5-12 Eiers word aangetref.

Geluid

'n Drie-noot fluit waarvan die laaste twee note na aan mekaar is.

Ander name

Galery

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Nonnetjie-Eend IdentifikasieNonnetjie-Eend HabitatNonnetjie-Eend DieetNonnetjie-Eend VerspreidingNonnetjie-Eend BroeigewoontesNonnetjie-Eend GeluidNonnetjie-Eend Ander nameNonnetjie-Eend GaleryNonnetjie-Eend Sien ookNonnetjie-Eend BronnelysNonnetjie-Eend

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpinnekopSeksuele stimulasieKlem-in-die-kaakVrymesselaryJak de PriesterMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaErfenisRobbeneilandProteïenDuitse maselsKletsrymPlaasjapiePapegaaieAuschwitz-konsentrasiekampLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierLugbesoedelingDrinkwatervoorsieningViëtnamoorlogBesoedelingKoorsJaco JacobsVulkaanWynand Strydom7de LaanWoordsoortWiki CommonsLandbou in Suid-AfrikaRutenium(III)chloriedMiddelmisbruikLys van politieke partye in Suid-AfrikaKomplementêre kleureSelfmoordHokkieHernubare energieEnkelvoudige sinPenisBaälNag van die lang messeTierMetafoorHeupSekondêre sektor van die ekonomieKaapstadOmtrek, oppervlakte en volumePsigopatieLys van landeWolkAnneli van RooyenHoutTrevor NoahDigtheidPersLeon KrugerAnale kankerJoseph LynchLianie MayDawidJeugdagKriekNederlandsLys van Suid-Afrikaanse musikanteJazzKoue OorlogOos-KaapPapierInstagramFilosofieErektiele disfunksieKaliforniëKnieOseaanPad na jou hartBuffelEngelsOnderwerp (taalkunde)Christendom🡆 More