Nongoma

Nongoma is 'n klein dorp, en die setel van die Nongoma Plaaslike Munisipaliteit, in die noordooste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Dit lê sowat 300 km noord van Durban en 56 km van Ulundi, die hoofstad van Zululand. Die dorp het in 2011 'n bevolking van 7 629 gehad. Die R618-streeksroete gaan deur die dorp.

Nongoma

Zoeloe: kwaNongoma
'n Straat in Nongoma
'n Straat in Nongoma
Nongoma is in KwaZulu-Natal
Nongoma
Nongoma
Nongoma Nongoma se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 27°53′S 31°38′O / 27.883°S 31.633°O / -27.883; 31.633 31°38′O / 27.883°S 31.633°O / -27.883; 31.633
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikZululand
MunisipaliteitNongoma
Stigting1887
Oppervlak
 • Totaal8,50 km2 (3,28 vk. myl)
Hoogte
802 m (2 631 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal7 629
 • Digtheid898/km2 (2 330/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.9%
 • Indiërs/Asiërs0.7%
 • Bruin mense0.8%
 • Swart mense97.0%
 • Ander0.6%
Taal (2011)
 • Zoeloe 92.7%
 • Engels 2.3%
 • Ndebele 1.2%
 • Ander 3.8%
Poskode (strate)
3950
Skakelkode035

Geskiedenis

Die dorpie het ontstaan toe 'n magistraatskantoor in 1887 hier gestig is. Die plaaslike naam is kwaNongoma (die plek van die wiggelaar). Die wiggelaar verwys na koning Zwide, hoof van die Ndwandwe.

Distrik

Die distrik is 2 180 km2 groot en gemengde boerdery word beoefen.

Sien ook

Bronne

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.

Verwysings

Tags:

Nongoma GeskiedenisNongoma DistrikNongoma Sien ookNongoma BronneNongoma VerwysingsNongomaDorpDurbanKwaZulu-NatalNongoma Plaaslike MunisipaliteitR618 (Suid-Afrika)Suid-AfrikaUlundiZululand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MotorvoertuigHoofpynLys van veltoestandeHamburgerKappie (skryfteken)AnilingusPinksterMenslike skeletAarde se atmosfeerWaterkringloopDomkragInternetVakbondKunsIngenieursweseMigrasie van voëlsVoëlOrtopedieWaterbesparing in Suid-AfrikaWikiquoteMeervoudVryheidsdagDriedimensioneelAnglo-BoereoorlogSirkelCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKultuurNatuurrampRenteSwart menseBeaufortskaalDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Wiskundige terminologieAfro-AmerikanersKlimaatsverandering in AfrikaSiya KolisiTelwoordSkaakGeestesteuringVulkaanStokely CarmichaelHeuningbyReënspinnekopLys van Griekse mitologiese figureKoolstofdioksiedSmaakDieregeluidePaddaMynbouSuid-Afrikaanse randLeonardo da VinciNapoleon BonaparteKaapse florarykPseudowetenskapSamestellingCalviniaVerkleinwoordVeelvoudige sinDrakensbergeMieliestronkMenseregtedagFeminismeChristendomAkroniemHondeklipbaaiSuurstofNatuurRenosterVoorsetselGroot TrekVennootskapDiepaartromboseMusiekAluminiumVoeding🡆 More