Noer I

Noer I is die eerste fase van 'n baie groot sonkragsentrale in Marokko.

Dis is geleë in Warzazate (30°59'40,0" N, 6°51'48,0" O)

Die kapasiteit bedra 143,0 MW (netto). Dit maak gebruik van gesmelte sout as medium vir hitteopslag. Die tegnologie wat gebruik word is termiese konsentrasie in paraboliese trogge. Die verwagting is dat dit 760 000 ton koolstofuitstoot per jaar gaan vervang. Koning Mohammed VI van Marokko het die eerste fase van die projek op 4 Februarie 2016 amptelik geopen. Daar sal nog twee fases volg wat op ander tegnologieë gebaseer is. Die eerste fase kos $894 miljoen (VS$) en die totale projek sal $9 miljard kos. Uiteindelik sal dit die grootste sonkragsentrale in die wêreld wees. Marokko wil hierdeur energie onafhanklik word.

Video

Verwysings

Tags:

MarokkoSonkrag

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Buck AngelKorrupsieKlimaatveranderingMierDolfynChristiaan BarnardKaaps-Hollandse stylHeupKraaiSeilvaartAardkorsSokkerGemeenskapSharpeville-slagtingPlastiekPampoentjiesDemokrasieVerlede tydMark (ekonomie)BysteekKoperFamilie (verwantskap)KlavierLys van Suider-Afrikaanse soogdiereLærdal-tonnelNaaldekokerGesonde dieetAfrikaanse taalleer7de LaanAardbewingNierPoësieGroepsgebiedewetLiewe HeksieAkademiaBTWReënspinnekopLionel MessiSosiale mediaKarpaletonnelsindroomMielieBeeldspraakGeskiedenis van die BoererepubliekeVars waterWeer (meteorologie)IdioomVraag en aanbodBaardskeerder-spinnekopVulvaKameelYsterEngelandMadison IvyMerinoLieweheersbesieKoerantHerfsErfenisIslamOmtrek, oppervlakte en volumeHoenderNeurenberg-verhoreBrandstofOnomatopeeRuslandNeerslagAfrikanerweerstandsbewegingEngelsSkaapSnaarinstrumentLWapen van Suid-AfrikaAfkortingMynbouPinksterSinoniem🡆 More