Noenieput

Noenieput is 'n klein nedersetting en grenspos tussen Suid-Afrika en Namibië in die Noord-Kaap.

Die grenspos is tussen 08:00 en 16:30 oop. Die nedersetting het 'n skool met koshuise om voorsiening te maak vir die kinders vanaf die afgesonderde plase. Die naam is afkomstig van die Khoikhoi woord huni vir die witgatboom en 'n ou put wat die Boesmans daar gegrawe het.

Noenieput
Noenieput is in Noord-Kaap
Noenieput
Noenieput
Koördinate: 27°31′0″S 20°8′0″O / 27.51667°S 20.13333°O / -27.51667; 20.13333 20°8′0″O / 27.51667°S 20.13333°O / -27.51667; 20.13333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistriksmunisipaliteitZF Mgcawu
Plaaslike MunisipaliteitMier
TydsoneSAST
Grenspos-ure08:00 tot 16:30

Sien ook

Bron

Tags:

MatoppieNamibiëNoord-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Paulus van TarsusLiewe HeksieJagluiperdLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameHernubare energieVaginale kankerBloukraanvoëlKaapse florarykKoue OorlogStadJohannesburgPlantDemi Lee MooreMaroela MediaSwangerskapBloeddrukWaterbesoedelingLys van Nederlandse skildersKrokodilGoogle MapsPad na jou hartLandbou in Suid-AfrikaNamibië23 AprilKongo-krisisChris HaniItaliëMIV/vigs in Suid-AfrikaBrendan PeyperGroot GatInentingSamespanningKinkhoesInligtingSkoolAnrich HerbstDeelstate van die Verenigde State van AmerikaGroot TrekKostuumsPikkewynAboriginesGedigErfenisBeesGamelanLys van Kaapstad se voorstedeMark (ekonomie)Sout (chemiese stof)KarakteriseringProstaatkankerGregoriaanse kalenderVrystaatCleopatra VIIDemokrasieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalNaaldekokerWet op NaturellengrondSamestellende afleidingOopbroninhoudLangste woordMantisTussenwerpselNoordwesMieliestronkKweekhuiseffekVoegwoordKarlien van JaarsveldAlkoholismeAngina pectorisInternetWitbloedselDriedimensioneel🡆 More